97 on Fernkloof
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fernkloofrylaan 97, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R4 995 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
97 on Fernkloof is in Hermanus Heights, Hermanus geleë en bied verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer wat deur 2 slaapkamers gedeel word en is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die is 'n aparte toilet langs die swembad.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die eenheid is naby 'n gholfbaan, natuurreservaat en binne 1 km van die Hermanus Sportklub af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Fernkloofrylaan 97, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 97 on Fernkloof het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fernkloofrylaan 97, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang