Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Beach Apartment in Africa

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanette S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gerieflik, skoon en gemaklik gebly. Ja, ons het baie lekker gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumeza M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lovely. Comfortable, lovely and secured. This unit has everything you need in a self-catering accommodation, and the host is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig. Baie stil. Rustig. Naby aan alles. Die winkelsentrum en restaurante is alles naby. Die see self is naby. Lekker staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful. Great location. The place was clean. Provision made for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Perfekte ligging, gerieflike en besonderse diens van die webblad. Mariliesh het ons ingewag en van soveel ekstra inligting voorsien soos bv. die beste restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Luilekker by die see. Baie gerieflike woonstel, naby alles. Die stoep is 'n pluspunt om buitelug te geniet en lekker te braai. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 193

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Eenheid 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca417665d5ab9c36a083814c73dab52aefc9acfc8f2a06284388e5de2323276a5dcc5a03a106c581166e04e83d814c4421ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Marine Drive Unit 36 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985297828901 25.671454668045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang