Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Beach Apartment in Africa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Eenheid 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Beach Apartment in Africa is 'n pragtige woonstel in die gewilde branderplankarea "Pipe" in Somerstrand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek vir 4.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste maak gebruik van die badkamer wat 'n bad, handstort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat gemaklike banke en 'n etenstafel met stoele het. Die sitarea lei na 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en gaste kan die geluid van die branders soos die son sak geniet. Verder het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad en kan op die strandfront gaan wandel.

Die eiendom is naby verskeie restaurante, winkels en strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Sanette S
5.0
Gerieflik, skoon en gemaklik gebly. Ja, ons het baie lekker gebly hier.
Mei 2024
Phumeza M
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. Comfortable, lovely and secured. This unit has everything you need in a self-catering accommodation, and the host is lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Pieter B
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Baie stil. Rustig. Naby aan alles. Die winkelsentrum en restaurante is alles naby. Die see self is naby. Lekker staproetes.
Mrt 2024
Julie D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Great location. The place was clean. Provision made for load shedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Belinda F
Saam met vriende
5.0
Perfekte ligging, gerieflike en besonderse diens van die webblad. Mariliesh het ons ingewag en van soveel ekstra inligting voorsien soos bv. die beste...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 168

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marinerylaan, Eenheid 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink A Beach Apartment in Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Eenheid 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca417665d5ab9c36a083814c73dab52aefc9acfc8f2a06284388e5de2323276a5dcc5a03a106c581166e04e83d814c4421ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Marine Drive Unit 36 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985297828901 25.671454668045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang