A Bit of Home
Beskrywing
Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis en -sitarea het 'n stoof en mikrogolfoond. Die slaapkamer lei na 'n houtbalkon met 'n Weber-braai. DStv is op versoek beskikbaar teen R35 per dag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed word voorsien. Handdoeke sal voorsien word aan gaste wat minder as 4 nagte oorslaap.
Ekstra gaste wat nie by oorspronklike bespreking ingesluit is nie en oorslaap, moet volle prys per nag betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamer-eenheid het het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n instapstort en aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n elektriese stoof en mikrogolfoond in. Die ruim sitarea het 'n houtbalkon met 'n lieflike uitsig op die berge, asook 'n Weber-braai. DStv, Netfix en WiFi is beskikbaar. Die woonstel geskik vir maksimum 4 persone, of 2 paartjies of 'n gesin met 2 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed word voorsien. Handdoeke sal voorsien word aan gaste wat minder as 4 nagte oorslaap.
Ekstra gaste wat nie by oorspronklike bespreking ingesluit is nie en oorslaap, moet volle prys per nag betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franklinstraat 21, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang