Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Bit of Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir A Bit of Home
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willem T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem T

Lekker verblyf.

Lekker groot, netjies en waarde vir geld.

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Willem, ek waardeer die terugvoer. Julle het alles so mooi netjies gelos! Vriendelike groete, Maureen

A Bit of Home
Andre D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Alles wat mens nodig het, netjies en naby al die besienswaardighede in die area.

Lekker huislike atmosfeer.

Marinus C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus C

Heerlik!

Baie lekker gebly. Eienaar is vriendelik en hulpvaardig.

Mandy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Would happily stay there again if in that area.

The guest house has everything you need for a comfortable self-catering stay. The hostess is on site and was friendly and helpful. Easy walking distance to the beach, lots to do in easy driving distance.

Mauresmo B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauresmo B

Baie lekker!

Baie vriendelike diens, behulpsaam en skoon.

A Bit of Home se terugvoer

Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te hê!
Groete
Maureen

A Bit of Home
Bahedile D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bahedile D

Tranquil and worth every cent.

Maureen's place is amazing. She is always available for any queries and made me feel right at home. Definitely going back.

A Bit of Home se terugvoer

Thank you Bahedile. We aim to please! It was a pleasure to have you as a guest. Kind Regards, Maureen

A Bit of Home
Elaine Ann B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine Ann B

It was a bit of home. Homely atmosphere.

Thanks to Maureen for a neat, clean and comfortable home atmosphere. There was nothing lacking, from the kitchen to the bedrooms everything was neat, tidy and well-equipped. We had a lovely relaxing weekend.

A Bit of Home se terugvoer

Hallo Elaine, baie dankie vir die lieflike kommentaar. Dit word hoog op prys gestel.
Vriendelike groete, Maureen

A Bit of Home
Nick B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang, plek was regtig netjies en alles wat mens benodig is daar: yskas, mikrogolf, handdoeke ens. Ek sal die plek met 'n oop gemoed aanbeveel.

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Nick vir positiewe terugvoer. Hoop julle bly lekker in die Kaap. Dalk loop ons mekaar raak. Vriendelike groete, Maureen

A Bit of Home
Louwna M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwna M

Uitstekende diens/awesome verblyf.

Diens is uitstekend, baie hulpvaardig. Gerieflike en bekostigbare vakansieverblyf met alles wat jy nodig het. Bonus: mooi natuurskoon, gratis WiFi en Netflix. Kids het die huisie baie geniet!

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Louwna, ek waardeer die goeie terugvoer baie. Gee 'n mens moed om aan te gaan! Groete, Maureen

A Bit of Home
Nico V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie lekker.

Sterk aan te beveel.

A Bit of Home se terugvoer

Baie dankie Nico. Dit was heerlik om jou en jou gesin hier te he vir die hele Des vakansie.

A Bit of Home
Shirley M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M

Comfortable and convenient.

Maureen is an excellent host with an eye for detail and cleanliness. I thoroughly enjoyed my stay and the warm sun pouring into my bedroom in the winter morning. Both sunrise and sunset can be enjoyed from the bedroom balcony. The bedroom is separated from the kitchen-cum-living area by a door, which is very welcome in a small unit, so that sound of the fridge does not need to keep you awake all night. The bed was very comfortable and the kitchen is well-stocked with everything you need, even for a longer stay. Please note, there's no WiFi, which suited me very well. Maureen has made provision for loadshedding with battery-charged lights and a gas hob. The unit is surprisingly warm, and although it was very cold at night, and although I am very sensitive to the cold, I was more than warm enough with the bedding provided and the unit itself gets sun all day, from one direction or another, and is obviously well insulated. I will be back, for sure.

A Bit of Home se terugvoer

Thank you Shirley. I really appreciate your kind words. Hope to see you soon.

Kind Regards,
Maureen

A Bit of Home
Janiete V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janiete V

Awesome.

Die plekkie is pragtig, skoon, netjies en ruim met Baie mooi uitsig. Goed geleë. Dit was aangenaam verras. Het so lekker gekuier en gebly gaan beslis weer kom draai. Maureen het ons tuis laat voel en was baie behulpsaam. Kan haar plekkies beslis aanbeveel. Dankie.

A Bit of Home se terugvoer

Janiete en Hannes, ek is so bly julle het lekker gekuier! Ek het julle so geniet, dankie! Baie dankie vir mooi woorde. Hoop van harte dit was nie die laaste kuier nie. Groete, Maureen

A Bit of Home
David M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Fantasties.

Maureen is 'n gasvrou duisend en gaan uit haar pad uit om dit vir jou gemaklik te maak! Heerlik gebly en die eenheid was netjies en in 'n stil area! Het die sterre en die uitsig op die stoep terdee geniet!

A Bit of Home se terugvoer

Dankie David, dit voel baie lekker as n mens se gaste tuis gevoel het. Baie dankie vir jou vriendelikheid en dat jy die woonstel spotless gelos het.
Vriendelike groete, Maureen.

A Bit of Home
Martie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie H

Baie lekker gebly netjies en skoon. Dankie Maureen vir jou gasvryheid!

Sal A Bit of Home beslis aanbeveel!

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Martie, jy en Elna is lieflike mense! Ek het dit baie geniet met julle hier. Goed gaan verder en sterkte vir 2022.

A Bit of Home
Mark M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

It is indeed a "bit of home". Everything you may need is supplied.

A short, peaceful walk will give you panoramic views of the island and beach. Traffic noise from the streets below, on the other side of the house, takes getting used to.

A Bit of Home se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Appreciated!

A Bit of Home
Jeremy A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy A

Ek was tevrede.

Sien sterre.

Sarel T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel T

Outstanding with the very best service.

The owners went out of their way to take care of us. I have never experienced this level of service before. Thank you so much. I would highly recommend staying here.

A Bit of Home se terugvoer

Baie dankie Sarel en baie dankie dat julle alles so netjies gelos het!

A Bit of Home
Eugene M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Waarde vir geld.

Baie rustig, lekker gekuier.

Schalk B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Perfek: braai met 'n uitsig vir goedkoop!

Vriendelike, professionele diens in 'n baie gemaklike blyplek met 'n mooi uitsig.

Josna G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josna G

Very clean accommodation and pleasant hosts.

Location was very good, spacious accommodation extremely clean and the hosts were very accommodating and pleasant.

A Bit of Home se terugvoer

Hi Josna, thank you so much for the fabulous review, we are so happy that you enjoyed your stay. Good wishes to the family. Friendly greetings, Frik and Maureen.

A Bit of Home
Brenda E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda E

Perfect for us in every way.

We found the accommodation excellent in every way and our hosts Maureen and Fritz were such lovely people. We will visit again. Hersham is such a clean and safe place to be with lovely walks and cycle rides.

A Bit of Home se terugvoer

Hi Brenda, we really appreciate your kind words. You were the perfect guests, so sociable, very energetic and so much fun. We wish you good luck for 2021. Kind Regards, Frik and Maureen.

A Bit of Home
Sanmalien G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmalien G

Dit was heerlik, mooi skoon, veilig en Maureen was baie behulpsaam en vriendelik.

Ek sal definitief my vriende aanbeveel om daar te gaan bly. Ons sal vir seker weet daar gaan oorbly as daardie rigting gaan.

Steve O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve O

Bo-verwagting gasvryheid. Ons verblyf is opgegradeer. Goed toegerus.

Goed geleë vir stap en winkels. Goeie oefening om by strand te kom. Effe raserig met 3 hoofpaaie wat noord verbyloop. Parkering binne werf.

Roelien R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Ek verlang al klaar!

Sulke warm, vriendelike en verwelkomende mense! Vreeslike lekker 'cosy' huisie met alles wat ek nodig gehad het en meer! Baie dankie!

Salome J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome J

Fantasties.

Ons het die warmste verwelkoming ontvang van Maureen en haar man. Ons het baie later gearriveer as wat ons met Maureen bespreek het, maar sy en haar man het ons sit en inwag met 'n battery-aangedrewe lig vir die loadshedding. Met ons bespreking het ons 10% afslag gekry en met ons aankoms kry ons sommer ook 'n groter kamer as wat ons bespreek het!

Dolf H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf H

Briljant.

Die eienaar Maureen het heeltemal uit haar pad gegaan met die reëlings. Huis is pynlik skoon en netjies. Die het baie gereën en haar dogter het tot vir ons 'n sambreel gebring want sy het geweet ons gaan nie een hê nie. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie baie dankie.

Ian V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

Gemaklik, gerieflik, skoon met wonderlike mense aan die stuur van sake.

Uiters gawe mense. Dis regtig 'n voorreg gewees om hulle te ontmoet. Die verblyf beskik oor alles wat ek kon nodig hê. Mooi uitsig, gerieflik, veilig. Sommer net great!

Chris R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Voldoen aan al die akkommodasie behoeftes teen 'n billike prys!

Dit is ons tweede keer dat ek en my gholf maat van die verblyf gebruik maak. Die beddens is gemaklik, die badkamer onberispelik en die kombuis het al die toebehore in om 'n braai nog meer heerlik te maak! Dit het DStv en die balkon het 'n mooi uitsig oor die vallei waar jy in die aand kan ontspan.

Ludwig S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S

Perfect home from home!

Wat 'n great tyd! Weer sal ons inboek, by die eenhede, waar dit stil is, gerieflik geleë, en dan...die gasvrye eienaars, lekker saam gesels, warm hart eienaars! Sou ons weer inboek. Bring ons familie saam in die groter eenheid!

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Ludwig en Martie vir die mooi woorde. Ons het julle net so geniet en sien regtig uit daarna dat julle weer kom.

A Bit of Home
Susan R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan R

Baie gasvry, netjies en veilige omgewing.

Baie lekker gekuier, niks gekort in die woonstel nie, netjies en baie veilig. Persoonlik hou ek nie van die idea dat die badkamer nie 'n deur het nie (inloop in kamer). Sal vir seker aanbeveel vir 'n stil, rustige vakansie.

A Bit of Home se terugvoer

Beste Susan,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit.

Groete,
Maureen

A Bit of Home
Louis C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

14 nights vacation in December 2019.

It was pleasant, lovely view from the balcony.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

14 nagte vakansie in Desember 2019.

Dit was aangenaam, lieflike uitsig van die balkon af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

A Bit of Home se terugvoer

Thanks Louis and Elize for the good review. You were great guests! Kind Regards, Maureen.

A Bit of Home
Francois S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Heerlik rustig en pragtige omgewing.

Maureen en Frik het ons onmiddellik tuis laat voel. Die selfsorgeenheid was baie netjies. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tydjie by A Bit of Home!

Susan N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Uitmuntende gasvryheid - vir seker "'n Bietjie huis"!

Dit was by verre een van die mees netjiese, goed ingeruimde selfsorg-eenhede en die vriendelikheid en gasvryheid van Maureen en haar man was besonders. Ons was so vriendelik verwelkom en sal vir seker weer in die toekoms by "A Bit of Home" gaan bly.

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Susan,

Dit was regtig net so lekker om julle hier te hê. Ons hoop julle kom gou weer vir 'n kuier by jul ouma!

Groete

A Bit of Home
Elizabeth V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Fantasties. Baie gasvrye mense sal weer gaan.

Die plek is baie netjies. Mooi uitsig. Eienaars baie gasvry. Eenheid goed ingerig. Baie goeie handdoeke.

Leon J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J

Maklik, dis 'n briljante plek!

Alles wat jy verwag weg van jou huis, baie goeie gashere, baie behulpsaam. Eenheid in baie goeie toestand en baie skoon. Pragtig uitsig met 'n lekker groot stoep wat oor die gholfbaan en die hoofpad in die vêrte. Sal weer binnekort 'n draai maak!

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Leon, ons waardeer julle goeie terugvoer. Dit spoor ons aan om net te verbeter. Vriendelike groete, Maureen en Frik.

A Bit of Home
Klaas E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas E

Fantasties

Dit was baie aangenaam om hier te bly, het dit baie geniet en sal dit weer bespreek. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Klaas, ek waardeer julle terugvoer. Hoop julle het lekker gerus!

Vriendelike groete,
Maureen

A Bit of Home
Debbie H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Was regtig awesome.

Goeie diens, uitmuntende gasvryheid, netjiese vertrekke en skoon, het ons begroet met ons aankoms tot ons vertrek. Dit was aangenaam om daar tuis te gaan sal vir seker weer die diens en verblyf gebruik.

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Debbie, dit was net so lekker om julle hier te he.
Vriendelike groete,
Maureen

A Bit of Home
Erika V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Perfek, mooi en skoon.

Presies wat ek nodig gehad het, vriendelike eienaars, plek is skoon en gerieflik.

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Erika, jy was 'n perfekte gas. Groete, Maureen

A Bit of Home
Hester N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Regtig gevoel soos huis.

Sien die sterre.

Michelle C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

A neat, clean, peaceful place to stay.

A Bit of Home was a lovely place to stay. Clean and neat and very peaceful. I really enjoyed my stay there.

Christo D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Ons het baie lekker gebly!

Dit was baie lekker om daar vakansie te hou. Dit is skoon, netjies en veilig. Ons sal dit vir almal aanbeveel!

A Bit of Home se terugvoer

Hi Christo, Susan en Christine. Dit was heerlik om julle hier te hê. Baie dankie dat julle die plek so absoluut skoon gelos het. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Maureen en Frik

A Bit of Home
Andre K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Goeie waarde vir geld!

Maureen is baie vriendelik. Eenheid goed uitgelê en prakties. Goeie ligging in Groot-Brakrivier. Sal definitief in toekoms weer daar bly.

A Bit of Home se terugvoer

Dankie Andre, ek waardeer dit! Hoop jy was suksesvol met die ander "opportunity"!

A Bit of Home
Jeremy H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy H

Maureen en haar man het ons verblyf in 'n netjiese eenheid baie aangenaam gemaak.

Daar is aangedui dat ons in 'n 2 slaapkamereenheid bespreek is. Met ons aankoms is ons na 'n eenslaapkamer eenheid verwys. Dit het ons egter nie eintlik veel gepla nie. Die eenheid was netjies, skoon en goed ingerig. Maureen-hulle het ons vriendelk ontvang en hierdie vriendelikheid was deurgaans kenmerkend van hulle. Al is dit volgens gerugte veilig in hierdie omgewing het dit tog gepla dat ons voertuig op die sypaadjie geparkeer moes word. Ons sal A Bit of Home egter enige tyd aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franklinstraat 21, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aaea4c69a4c3591390f2858d6e0d1f166ac76f320ac121f6997a78d2ba590e36a00505dfc67ae31a01bc746f6e561e8375c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 21 Franklin Street Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050201552242 22.241967469454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang