Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Bit of Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Willem T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker verblyf. Lekker groot, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
A Bit of Home
Dankie Willem, ek waardeer die terugvoer. Julle het alles so mooi netjies gelos! Vriendelike groete, Maureen

Andre D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Alles wat mens nodig het, netjies en naby al die besienswaardighede in die area. Lekker huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Baie lekker gebly. Eienaar is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Would happily stay there again if in that area. The guest house has everything you need for a comfortable self-catering stay. The hostess is on site and was friendly and helpful. Easy walking distance to the beach, lots to do in easy driving distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauresmo B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker! Baie vriendelike diens, behulpsaam en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
A Bit of Home
Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te hê! Groete Maureen

Bahedile D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Tranquil and worth every cent. Maureen's place is amazing. She is always available for any queries and made me feel right at home. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
A Bit of Home
Thank you Bahedile. We aim to please! It was a pleasure to have you as a guest. Kind Regards, Maureen

Elaine Ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

It was a bit of home. Homely atmosphere. Thanks to Maureen for a neat, clean and comfortable home atmosphere. There was nothing lacking, from the kitchen to the bedrooms everything was neat, tidy and well-equipped. We had a lovely relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
A Bit of Home
Hallo Elaine, baie dankie vir die lieflike kommentaar. Dit word hoog op prys gestel. Vriendelike groete, Maureen

Nick B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2023

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang, plek was regtig netjies en alles wat mens benodig is daar: yskas, mikrogolf, handdoeke ens. Ek sal die plek met 'n oop gemoed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
A Bit of Home
Dankie Nick vir positiewe terugvoer. Hoop julle bly lekker in die Kaap. Dalk loop ons mekaar raak. Vriendelike groete, Maureen

Louwna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Uitstekende diens/awesome verblyf. Diens is uitstekend, baie hulpvaardig. Gerieflike en bekostigbare vakansieverblyf met alles wat jy nodig het. Bonus: mooi natuurskoon, gratis WiFi en Netflix. Kids het die huisie baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
A Bit of Home
Dankie Louwna, ek waardeer die goeie terugvoer baie. Gee 'n mens moed om aan te gaan! Groete, Maureen

Nico V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Baie lekker. Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
A Bit of Home
Baie dankie Nico. Dit was heerlik om jou en jou gesin hier te he vir die hele Des vakansie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franklinstraat 21, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aaea4c69a4c3591390f2858d6e0d1f166ac76f320ac121f6997a78d2ba590e36a00505dfc67ae31a01bc746f6e561e8375c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 21 Franklin Street Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050201552242 22.241967469454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang