Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Budget Beach Unit

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-sirkel 2a, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Budget Beach Unit is 'n knus kamer in Bluewater Bay, Gqeberha se strandfront. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het oorgenoeg kasruimte en is met geriewe, soos 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is sitplek waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir A Budget Beach Unit
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Mieke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Mist-sirkel 2a, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink A Budget Beach Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-sirkel 2a, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA391d080c8763aa0c85cf8d0ac3b970d5ca67c525a21a24c124e220e63a2e0c293fa5f05515889630997c3fbf36dbcaeab1cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 2a De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.860315350297 25.633243499527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang