Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Thyme and Plaice

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffiesingel 10, Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Thyme and Plaice is gebaseer in Vermont, Hermanus, die walvishoofstad van Suid-Afrika. A Thyme and Plaice is 'n rustige oase wat naby die ruwe see en kuslyn is, en slegs 8 km vanaf die middel van die bekoorlike mooi dorpie Hermanus, bekend vir sy kunsgalerye en eienaardige, onvergeetlike weggesteekte winkels.

A Thyme and Plaice is 'n mooi Kaaps-Hollandse herehuis wat tot perfeksie opgeknap is en bied 4 pragtige selfsorg-eenhede, elk met 'n moderne en suite, 'n platskerm-slim-TV en kombuisgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is groen gordels en 'n natuurreservaat letterlik op jou voorstoep. Tarentale, frankolien, skilpaaie, ystervarke en krimpvarkies loop vry. Die bekende bloukraanvoël, otters en klein takbokke word gereeld opgemerk. Fynbos en proteas vorm die wandelpaadjies langs die rotse en blou oseaan ondersteun deur die asemrowende agtergrond van die groen majestueuse berge wat aan die lug raak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jurika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Siffiesingel 10, Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Thyme and Plaice het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffiesingel 10, Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCEIArjKyGFGhWxUjevyUbTcwZRz4dPxwVMk3hsstLxdwPdiQ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Siffie Crescent Vermont 7021 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.416697312685 19.150649142328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang