Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Whale of a Time - Hermanus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Johann M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderlike luukse verblyf. Wonderlike kuierplek. Die blyplek is ten volle toegerus, selfs as jy iets vergeet het. Die plek kan maklik baie mense entertain, binne of op die stoep. Baie vriendelik ontvang en ekstra moeite gedoen. Kamers is baie netjies, skoon en van goeie gehalte beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
Baie dankie, Johann. Dit was heerlik om julle as gaste te hê. Ons sien uit om julle nou terug te verwelkom. Groete

Lucy G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

We can't wait to return! Super spacious and comfortable. Fully equipped. Accommodating. Perfectly positioned. Wonderful hosts. The only negatives were mosquitos and leaking showers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
Dear Lucy, we are glad that you had a great time and we are looking forward to welcome you back.

Pretorius J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Vyfster. Wonderlike ervaring. Die huis is ruim en ideaal vir onthaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Wow. Dit is een van die beste vakansiehuise wat ons al by gebly het. Dit is netjies en goed ingerig vir jou vakansie. Die diens wat ons ontvang het was 10/10. Baie dankie. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
Hi Jadre Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ann S
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

A great Easter Weekend spent with family at A Whale Of A Time! Extremely comfortable beds, very well equipped dwelling, perfect for entertaining! We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
Dear Ann We are glad that you had a great time while staying with us and are looking forward to having you back soon. Kind Regards Albert

Leneen H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Dit was lekker. Wow dit was baie lekker, almal het dit geniet, wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
Hi Leenen Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom. Ons sien uit na volgende keer. Groete Albert

Jonel F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Heerlike huis met alles wat mens nodig het. Fantastiese huis. Huis was skoon en baie vriendelike ontvangs. Sal definitief dit aanbeveel en weer terug gaan. Lekker kaggel en binnebraai as dit koud is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
Hi Jonel Baie dankte vir die kompliment. Ons is bly dat julle lekker geklier het en sien uit om julle binnekort terug te verwelkom. Groete Albert

Martmeri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Home away from home. Dankie Albert vir 'n lekker tyd in jou pragtige huis. Huis is ten volle ingerig. Van 2-punt-plugs, Nespresso, boogie boards, 2 plekke om te braai en die lys kan aangaan. Huis is sentraal as 'n basis in Hermanus en baie veilig al is dit op die hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
hi Martmeri Dit was heerlik om jou en jou familie by ons te he. Ons hoop dit was die eerste van vele kuiers by ons. Groete Albert

Wilhelm V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Heerlik gekuier, groot huis met ruim eetkamer en kombuis vir lekker saam kuier. Lekker groot eetkamertafel om lekker te kuier. Die huis is netjies en baie mooi versier. Lekker braaiplek op die stoep en selfs 'n binnebraai en 'n kaggel as dit koud is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
Baie dankie Wilhelm. Ons is bly dat julle lekker gekuier het en hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete Albert

Brent L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2021

Most beautiful place and stay. Very neat, clean and spacious home. Home has everything one needs for short or long stay. Cannot wait to return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
A Whale of a Time - Hermanus
Thank you, Brent. It was lovely having you and the family. We are looking forward to welcoming you back. Kind regards, Albert

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 750
R3 750 R3 188
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 750
R3 750 R3 188
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 318, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22b7426f2153f33085a830b967e3a80b1a9f0a1e36f889e32cf4e431877035da95d91cc227ec31ac3d2bb2d54971392a8c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 750 nouVanaf R3 188 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 318 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.412760476104 19.298912286758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang