Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Whale of a Time - Hermanus

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 318, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 R3 188 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

A Whale of a Time - Hermanus is 'n selfsorgvakansiehuis in Voëlklip, Hermanus. Die huis is binne maklike bereik vanaf Grottostrand en is 2,1 km vanaf Voëlklipstrand geleë.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en elk met sy eie individuele tema. Die Rockpool-kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n privaat badkamer en lei na die tuin. Die Lighthouse-kamer het 'n koninggrootte-bed en sy eie privaat badkamer aan die agterkant van die huis. Die Harbour- en The Abalone-kamers het albei koningingrootte-beddens, en hierdie 2 kamers deel 'n badkamer in die middel van die huis.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei. Aan die kombuis is 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 12. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die huis bied ook 'n onderdakbraai-area met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetstel.

Hermanus bied natuurskoon, sagte klimaat, 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir A Whale of a Time - Hermanus
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7de Straat 318, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Whale of a Time - Hermanus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 750
R3 750 R3 188
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 750
R3 750 R3 188
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 318, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22b7426f2153f33085a830b967e3a80b1a9f0a1e36f889e32cf4e431877035da95d91cc227ec31ac3d2bb2d54971392a8c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 750 nouVanaf R3 188 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 318 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.412760476104 19.298912286758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang