Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A&A Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antionette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 85 resensies vir A&A Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Aretha L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha L

We enjoyed it thoroughly. The ambience was perfect.

It was pleasant, the kids enjoyed it, especially the indoor heated swimming pool.

Karen A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Pleasant.

Traffic was noisy, since the unit was on the main road side.

Adri V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Fantasties en sal weer daar woon.

Die diens was fantasties. Dit het soveel gehelp om 'n wasdiens te hê met my seun wat rugby speel en sy goed wat daagliks gewas moes word. Hulle diens is puik en die geriewe skoon en netjies. Hulle is bereid om te help waar hulle kan en gaan uit hul pad om alles gemaklik te maak.

Leandra J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra J

Was very peaceful.

We did enjoy the stay.

Jane N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane N

Great guest house experience.

Location was perfect for the eye clinic. Staff friendly and helpful. Enjoyed our meals. Great value for money.

Ruvé S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruvé S

Baie lekker gebly, te gou verby!

Baie mooi en netjies, sal weer daar bly as ons die area besoek.

Andre P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Friendly staff, professional, clean and secure accommodation.

Our second stay here, our go to place when we visit PE.

Hanlie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N

Ontspanne en veilig.

Waarde vir geld. Goeie diens en skoon en netjies. Ideale ligging naby Greenacres hospitaal.

Cheryl-ann W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl-ann W

A lovely old house.

We appreciated the timely call from reception, telling us that we had forgotten our personal pillows in the room. We were able to return and fetch them.

Gideon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

Aangenaam.

Baie lekker, dankie.

Kim A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim A

Pragtige plek. Netjies, gasvryheid, lekker, veilig geriewe vir kinders, swembad, gym.

Dit was 'n mooi skoon plek. Sal definitief weer kom. Net een klein probleem: daar was kakkerlakke in die kombuis en badkamer.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Peter W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter W

Average. Cleanliness was not great.

There was an error with booking dates. It was sorted, but the receptionist was not overly friendly or helpful.

Jean Pierre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Pierre D

Felt like home.

Ons het heerlik gebly. Dit is wonderlik ingerig en ons het niks gekort nie. Self my moeder wat baie moeilik beweeg was gemaklik en het dit baie geniet. My kind het die warm swembad baie baie geniet.

A&A Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Kom bly maar weer asb..
Antionette

A&A Guesthouse
Quezette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quezette V

Alles wat jy nodig het teen bekostigbare pryse.

Sal beslis weer daar bly, ligging is uitstekend, personeel is vriendelik en behulpsaam. Alles is goed versorg en baie veilig, ook voertuigparkering.

A&A Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Kom asb. weer.
Groete
Antionette

A&A Guesthouse
Rika V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Alles was skoon en netjies.

Die warm swembad is 'n heerlike ontspanning na 'n lang reis. By elke gastehuis verskil die stortkoppe, maar by A&A Guesthouse was dit heerlik om te stort. Well done aan al die personeel! Vriendelike personeel.

A&A Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Jule is baie wekom om weer te bly.
Groete
Antionette

A&A Guesthouse
Siyabonga M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga M

We had such an amazing stay at A&A Guesthouse.

Comfortable rooms with lots of space. The staff were friendly and efficient. The environment and parking were safe for our vehicle. The Wi-Fi was stable and all the amenities were provided.

Janina G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina G

Fabulous.

We were accommodated so well by the staff. Beautiful place, and a most definite stay for the next visit to PE.

Liezl F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Home away from home.

Sal A&A Guesthouse enige tyd aanbeveel. Laat Vrydagaand gearriveer, vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel. Veilige omgewing, sentraal geleë, netjies en goed ingerig, huislike gevoel met alles wat nodig is. Goed ingerigte kombuis, netjiese linne en detail aan die dekor het ons verblyf aangenaam gemaak. Dankie.

Brandon G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon G

Heerlik gebly.

Sal weer kom. Netjies en skoon.

Mzwandile N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mzwandile N

Pleasant stay and this place is my new home in Gqeberha.

Comfortable rooms with a lot of space. Friendly and efficient staff. Safe environment and parking for your vehicle. Stable Wifi and all the amenities.

Louis D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Baie lekker gebly. Gerieflik naby Greenacres Hospitaal.

Die telefoonnommer wat julle vir my aangestuur het, bestaan nie meer en ek het gesukkel om kontak met hulle te maak. Bring asseblief jul rekords op datum.

Juan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Just perfect!

Beautiful rooms. Exceptionally clean. Perfect place to stay in PE.

Annelay K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelay K

Great.

Great place to stay.

Helmie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmie R

Baie skoon en netjies.

Ontvangs en res van die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Rhona D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona D

Memorable stay.

Situated in close proximity to where we needed to be. The room was clean, staff friendly, and helpful. Would definitely recommend a stay at A&A Guesthouse.

Hennie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Die gastehuis is baie skoon en veilig.

Moontlik sal ons weer daarvan gebruik maak.

Rene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F

Relaxing.

Really enjoyed it, the place was clean and very nice.

A&A Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review, Rene.

A&A Guesthouse
Nick D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick D

Ons het baie lekker gebly, goed ingerig vir sport-geesdriftiges.

Ons waar in Port Elizabeth vir 'n sportgeleentheid. Alles by die gastehuis was netjies en skoon. Ons was te besig om die gimnasium of swembad te benut, maar met langer verblyf sou ons vir seker van die fasiliteite gebruik maak.

Emile V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V

Perfek vir tussen reisbeweging.

Geen klagtes nie, alles was soos verwag. Netjies en goed.

Mxolisi P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mxolisi P

I enjoyed the stay, nothing ever bothered me at all.

Please just make sure that you have efficient emergency lights in the rooms.

Morne H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H

Ek en my gesin het die kuier baie geniet.

Baie dankie vir die vriendelike diens. Die dame by die ontvangs was altyd behulpsaam en vriendelik en baie professioneel. Gastehuis is mooi netjies. Self ons honde kinders het die kuier geniet.

Celine G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celine G

It was an absolute great weekend. We loved the heated pool. And the customer service was on point. Also the place looks exactly like it is in the pictures.

There is a braai area to accommodate people and that's what we wanted.

Regan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Regan B

Convenient location.

Need some upgrading in the bathrooms, eg. cupboards and mats.

Rhona D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona D

Memorable.

What a lovely stay we had. We were happy with the room we chose - completely suitable for what we needed for our break away. The attention to detail and cleanliness was outstanding. Thank you to A&A Guesthouse and staff, we had fun!

Jakobus S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus S

Excellent, convenient and clean.

We most enjoyed our stay. Staff were friendly and very helpful. Room was clean and excellent cleaning service.

Liane P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P

Rustig en gerieflik.

Ongelukkig was die kamer wat ek bespreek het nie beskikbaar met my aankoms nie. Die ontvangdame was so effens deurmekaar en het my gevra wat ek bespreek het. Ek is nietemin ingeboek, maar in 'n kamer sonder 'n bad, terwyl ek een geboek het met 'n bad. Daar was ook geen kommunikasie van haar af rondom ontbyt nie. Ek het dit toevallig raakgelees in die inligtingsboek in die kamer.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mari V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari V

Gemiddeld.

Toe ek arriveer was daar niemand om my te ontvang nie. Dit was darem 'n Sondag-aand 20:30. Hulle het ook vergeet om my faktuur vir die ontbyt toe ek uitboek en ek moes dit toe later apart oorbetaal.

A&A Guesthouse se terugvoer

Good morning,

I hope this message finds you in good health. It is with concern and regret that your stay in our guesthouse was unpleasant and there was no one to check you in.

First and foremost, on behalf of A&A Guesthouse we would like to personally apologize for your inconvenience. We accept full responsibility for the mistake done by our night manager who was on duty on the 31st July. and I assure you we are taking the necessary steps to prevent it from happening in the future. Thank you for bringing the matter to our attention.

We value our guests and ask you to please feel free to continue to provide us with feedback about our services and your experience at A&A guesthouse. We look forward to continuing to serve you as our valued guests.

Kind Regards,
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Jacques J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Baie netjies, vriendelik en goed georganiseerd.

Baie goed in ons behoeftes voldoen. Behulpsaam en baie goeie kommunikasie. Beveel dit baie sterk aan by gaste.

Kevin L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L

Baie gerieflike verblyf.

Plek is skoon en netjies personeel baie vriendlik en behulpsaam.

Grant W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Amazing.

Overall great experience.

Marzelle H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle H

Baie netjiese verblyf naby winkels. Waarde vir geld.

Die gastehuis het die opsie van 'n ontbyt vir R70. Definitief die moeite werd.

Jaclyn S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn S

Fantastic, friendly and very clean.

What a pleasant stay! On arrival we were offered a room upgrade at no additional cost. Very friendly staff. Neat and tidy. Will definitely be back and recommend A&A Guesthouse to other people!

A&A Guesthouse se terugvoer

Good day
Thank you for the review. Hope to see you back soon.
Regards
Antionette (Owner)

A&A Guesthouse
Riaan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Fantasties, skoon, netjies en puik waarde vir geld.

Kamer was meer as voldoende vir my besoek.

Ian S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

I was more than happy with the accommodation.

The staff were very friendly and helpful, the room was clean and spacious, the breakfast was tasty and generous - an overall satisfactory experience. The only constructive criticism I have is that the DStv channel options are very limited. I wouldn't think that it would be a huge expense for the guest house to provide the full bouquet of channels

A&A Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review. Unfortunately, a full bouquet of channels will work out too expensive and we will have to move up room prices to accommodate this, which we want to avoid in this economical crisis after Covid.
We will consider it in 2022 when we are hopefully at full capacity again.

A&A Guesthouse
Charlene C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C

Ruim en rustig. Sentraal geleë.

Dit in 'n veilige area geleë. Netjies en moderne eenhede. Ontbyt en aandete was uitstekend. Personnel vriendelik en professioneel. My go-to van nou af.

A&A Guesthouse se terugvoer

Hi Charlene
Thank you for your review.
Regards,
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Cecile H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile H

Almal was ongelooflik vriendelik, ek het lanklaas so lekker gebly. Baie dankie.

Ek kan aanbeveel dat enige iemand daar kan gaan bly met 'n geruste hart.

A&A Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review.

A&A Guesthouse
Valda F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valda F

Perfect holiday accommodation.

Walking distance to golf course. Very comfortable accommodation. Very friendly staff. Just loved the feel of the place.

A&A Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review. Hope to see you soon again.
Regards,
Antionette

A&A Guesthouse
Christopher S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher S

It was wonderful.

The place is beautiful.

A&A Guesthouse se terugvoer

Hi Christopher,
Thank you for your review.
Regards
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Johannes S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Dit was ’n lekker oornag plekkie gewees.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang. Daar was alreeds mense in die gesinseenheid wat ons bespreek het. Ons was in ’n groot kamer geplaas wat baie netjies was, maar met ’n tienerseun was dit ’n probleem. Die gastehuis het alles in hul vermoë gedoen om ons in ander kamers te sit, maar na ’n lang rit was ons nie lus om weer te skuif nie. Ons was net ongelukkig om in ’n kamer te wees waarvoor ons nie betaal het nie.

Byron S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Byron S

It was pleasant at the start, then Friday and Saturday got noisy with neighbours partying after 22:00.

We lived in unit 9 and it was very neat and modern. Great unit but other units occupants making it difficult to sleep with their late partying.

Nomaxabiso N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomaxabiso N

Fantastic.

Our room was not ready when we got there, but it's understandable, it was probably busy, but we wanted to relax before going out so we had to change our plans, but otherwise, the place is wonderful, the staff exceptional.

Jeremy C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeremy C

Nice accommodation, but had issues.

All went well until we discovered 3 large cockroaches in the room. We complained, but no feedback was received. Also had an alarm go off in the hotel for a few hours. Some double plugs were blocked off.

A&A Guesthouse se terugvoer

Good day
So sorry about the cockroach incident. We try everything in our power to combat this situation, but this time of the season they are thriving. I will put new cockroach stations out in that room and fumigate the room.
The technical team of Atlas was on the problem immediately after we reported the faulty alarm system. They had some trouble to quiet it down, but after a while succeeded.
Kind regards
Antionette (Owner)

A&A Guesthouse
Jeanine H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H

Gasvrye ontvangs en vriendelike personeel. Beveel hierdie gastehuis aan en sal definitief weer hier tuisgaan.

Die kamer was groot en gerieflik en het aan alle behoeftes voldoen. Pragtige, skoon en netjiese kamers. Sentraal geleë en het aan al die verwagtinge voldoen.

A&A Guesthouse se terugvoer

Hi Jeanine,
Thank you for you review.
Regards
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Ashwin K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashwin K

Lovely venue, pleasant stay.

We would definitely recommend to family and friends to stay here.

Rendani N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rendani N

Awesomeness!

Spotless. Very nice place to be in. Really liked it.

A&A Guesthouse se terugvoer

Hi Rendani N

Thank you for you review.

Regards

A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Monique C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Gerieflik en netjiese verblyf.

Ons het heerlik gebly by A&A Gastehuis. Die kamer was groot en gerieflik en het aan al ons behoeftes voldoen. Daar was ook veilige parkering vir ons voertuig.

Margarete B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margarete B

Geweldig gasvry.

Die ontbyt was heerlik. Verblyf het ruim kragproppe en beligting baie goed. Die kombuis was lekker uiteengesit en baie gemaklik. Dit was baie lekker skoon en gerieflik.

Anna H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H

Dit was gerieflik en baie skoon.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak. Die ontbyt is beslis waarde vir geld. Plek is baie mooi netjies en skoon.

Antoinetta B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Pragtige interieur, goeie geriewe, heerlike swembad en vriendelike personeel.

Puik gastehuis wat ek graag weer sal wil besoek.

Amanda M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Friendly and professional.

We arrived late and the manager waited for us. He was very friendly and professional. Place is very affordable and clean.

Carmen J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen J

There were other guests loudly partying through the night.

Aside from loud noises from other guests partying and someone tried to enter our room in the middle of the night. Fortunately our door was locked. There is also a lot of gnats flooding in the room. Other than that, beautiful rooms and tranquil atmosphere. Cleanliness tops.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephen S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Aangenaam en ontspannend.

Sal beslis gastehuis aanbeveel. Netjies en vriendelike personeel. Warm swembad 'n wenner. Dankie vir jul gasvryheid.

A&A Guesthouse se terugvoer

Dear Stephen,

Thank you for your review.

Regards,
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Deanne D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne D

Wonderlik.

Dit was heerlik om daar te bly. Staf is vriendelik en behulpsaam en die akkommodasie is baie netjies en skoon. Sal beslis weer terugkeer. Goeie waarde vir geld!

A&A Guesthouse se terugvoer

Hi,

Thank you for your review.

Regards
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Vanessa R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Absoluut heerlik gebly.

Pragtige, skoon en netjiese kamers. Gasvrye ontvangs en vriendelike personeel. Sentraal geleë en het aan al ons verwagtinge voldoen. Beveel hierdie gastehuis aan en sal definitief weer hier tuisgaan.

Siphindile J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphindile J

Compliments and complaints.

We had a great stay at A&A Guesthouse. The ladies in the kitchen were very nice and welcoming. As for the lady we met on arrival, she was not friendly and not welcoming either, can you please take her to training as she is working with people. She did not want to listen when I told her my 26 year old brother cannot share the room with my 36 year old sister. She insisted my brother will sleep on a sleeper couch. My booking was for 4 rooms in total but the A&A lady insisted that she was given 3 rooms. She later got the fourth room but I did not like how she did not want to listen.

Moetsuoa M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moetsuoa M

Value for money, safe, friendly and warm environment.

The place is beautiful, the staff are professional and very friendly. Would recommend this place to everyone.

Brende-elizabeth H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brende-elizabeth H

Dit was fantasties.

Dit was soos om 'n juweel te ontdek. Ek was inderdaad aangenaam verras. Sal dit beslis aanbeveel.

A&A Guesthouse se terugvoer

Hi,

Thank you for your review.

Regards
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Jeanette P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P

Aangenaam.

Baie netjiese plek, miskien meer vir besigheidsmense as gesinne met kinders. Verblyf baie lekker sentraal.

Albert M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Baie lekker.

Alles wat jy nodig het, netjies en skoon.

Karen G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Great location, clean, neat and professional staff.

The establishment is clean and well located at the main road, 5 minutes from a mall and less than 20 minutes from the Airport. The hosts were professional and welcoming.

Niel L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L

Heerlik gebly!

Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Kamer ruim en keurig gemeubileer en baie netjies. Veilige parkering was beskikbaar. Sal beslis aanbeveel.

A&A Guesthouse se terugvoer

Dear Guest.
Thank you for you review.
Regards,
A&A Guesthouse Management

A&A Guesthouse
Anita S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Baie mooi skoon en netjies. Ontbyt was uitstekend vir net R50. Baie ruim kamers.

Het die diens goed gevind met ruim skoon en goed toegeruste kamers. Ontbyt was baie goed. Ons het rustig geslaap en was uitgerus vir ons reis verder.

A&A Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for the review given.

Regards

Antionette

A&A Guesthouse
Christelle J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle J

Dit was comfortable en die kos was baie lekker.

Sien sterre.

Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Fantasties.

Ongelooflike ervaring, puik diens, baie netjies. Dankie.

Marina J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J

Perfek.

Kamer was mooi, netjies en skoon. Gasvrou het uitgekom om ons te ontvang. Baie veilig. Heerlike ontbyt. Jy kry afslag as die rede van jou verblyf is dat jy hospitaal toe gaan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Chantal H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Dit was baie aangenaam. Fasiliteite was skoon en maklik toeganklik.

Baie goeie en positiewe ervaring!

James N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James N

Beautiful and clean place. Will definitely recommend to other people and will also go back when needed.

Loved the white linen and very comfortable bed too.

Wynand C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand C

Goeie diens.

Baie dankie vir die vuurwarme verwelkoming.

Ayanda T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda T

Excellent customer service

Very impressive friendly service.

Thinawanga T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinawanga T

I enjoyed staying at your guest house.

See the stars.

Anton D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Lekke lekke!

Baie netjies en skoon. Ideaal geleë. Algehele goeie ervaring.

Francois B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B

Oornag ten einde naby lughawe te wees.

Aangenaam. Sal net voorstel dat daar bietjie onderhoud gedoen word, veral in die badkamer met los krane en gebreekte/vermiste rakkies.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Westview-rylaan en Allanstraat, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aa9ed914c19f6eec10e9fc9ccbd29b27dcafd4ecbc952abdb3921d183e9292fdbbd5b3a6b8d26f4993b6d9ef104c94e1b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 c/o Westview Drive and Allan Street Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.956394 25.588186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang