A&A Guesthouse
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Westview-rylaan en Allanstraat, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium.
Ons bied 6 kamers in die huis (met 'n klein selfsorg-eenheid) en 2 ten volle toegeruste selfsorg-woonstelle. Vyf van die kamers is op die boonste vloer en dan het ons die rolstoelvriendelike kamer op die grondvloer met 'n ruim badkamer.
Alle kamers bied DStv, lugversorging, WiFi, strykplank en strykyster. Executive-, Luukse- en Rolstoelvriendelike kamer bied 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware vir selfsorg-doeleindes. Een gesinseenheid maak oop op die verhitte swembad en die ander gesinseenheid het sy eie binnehof met 'n Weber-braai.
Ons is gekoppel aan 'n gesondheidsentrum waar jy 'n fisioterapeut, biokinetikus, sielkundige of dieëtkundige kan sien. Ons bied ook hidroterapie klasse aan waaraan gaste kan deelneem.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Antionette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- H/v Westview-rylaan en Allanstraat, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink A&A Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mill Park Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Westview-rylaan en Allanstraat, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap