Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A&A Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Westview-rylaan en Allanstraat, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium.

Ons bied 6 kamers in die huis (met 'n klein selfsorg-eenheid) en 2 ten volle toegeruste selfsorg-woonstelle. Vyf van die kamers is op die boonste vloer en dan het ons die rolstoelvriendelike kamer op die grondvloer met 'n ruim badkamer.

Alle kamers bied DStv, lugversorging, WiFi, strykplank en strykyster. Executive-, Luukse- en Rolstoelvriendelike kamer bied 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware vir selfsorg-doeleindes. Een gesinseenheid maak oop op die verhitte swembad en die ander gesinseenheid het sy eie binnehof met 'n Weber-braai.

Ons is gekoppel aan 'n gesondheidsentrum waar jy 'n fisioterapeut, biokinetikus, sielkundige of dieëtkundige kan sien. Ons bied ook hidroterapie klasse aan waaraan gaste kan deelneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
John O
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker Gqeberha sentraal verblyf. Baie lekker gebly. Netjies, goed toegerus. Lekker geleë. Heerlike staparea op die golfbaan net langsaan.
Okt 2024
Aretha L
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed it thoroughly. The ambience was perfect. It was pleasant, the kids enjoyed it, especially the indoor heated swimming pool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Karen A
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant. Traffic was noisy, since the unit was on the main road side.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Adri V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en sal weer daar woon. Die diens was fantasties. Dit het soveel gehelp om 'n wasdiens te hê met my seun wat rugby speel en sy goed wat daag...
Sien meer
Jun 2024
Leandra J
Gesin met klein kinders
5.0
Was very peaceful. We did enjoy the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antionette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • H/v Westview-rylaan en Allanstraat, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink A&A Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Westview-rylaan en Allanstraat, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aa9ed914c19f6eec10e9fc9ccbd29b27dcafd4ecbc952abdb3921d183e9292fdbbd5b3a6b8d26f4993b6d9ef104c94e1b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 c/o Westview Drive and Allan Street Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.956394 25.588186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang