Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Duncan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Relaxed and peaceful, great. This was perfect for my needs. I liked the staff, the cleanliness and the very relaxed atmosphere. There were a few things to be aware of and to improve. The attached restaurant (separate business) is not open every night, so I had to find dinner elsewhere, which is quite challenging in Citrusdal. I couldn't connect to their WiFi in my room. They need to provide insect repellent and there were a lot of small midges. The room was a bit small but the bathroom a good size.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly in 'n smaakvolle omgewing. Baie lekker gebly en alles wat nodig was gehad. Die inhuis restaurant was 'n bonus met vriendelike diens en smaaklike ete. Vriendelik ontvang en al die personeel was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons is op hoogte gehou van die toestand van die plek voordat dit oorstromings gehad het. Dit was die beste waarde vir geld van al die plekke waar ons die afgelope 3 jaar oorgeslaap het. 'n Heerlike ontbyt was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Relaxing. Good and peaceful. Recommend as a stay over for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Verrasende kwaliteit en gesellige verblyf. Ons verblyf by Aan d' Oewer Bed & Breakfast was wonderlik en sal dit sterk aanbeveel. Aandag aan detail en goeie kwaliteit. Vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie lekker en rustige kuier. Die ligging, oor kant die golfbaan en in 'n pragtige tuin is baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariba K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Lekker gebly. Personeel was baie vriendelik en ons het goeie bediening ontvang. Ja, dankie, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Van Zyl D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Aangename verblyf in pragtige tuin. Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt, tuin is 'n lushof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Heerlike belewenis. Wat 'n heerlike kuier, selfs in die gietende reën. Heerlik warm gestort en geslaap. Die ontbyt was onverbeterlik. Baie dankie Nella-Marie, hoop ons sien jou binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

’n Stukkie paradys vol natuurprag, rustigheid en warm atmosfeer. Nella-Marie se gasvryheid, smaaklike ontbyt en voëlvriende plaas die kersie op die koek by hierdie ruim en pragtige natuurjuweel aan die Olifantsrivier. Een aand is hopeloos te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 040
R 1 040 R 832
per nag (plek vir 1)
Vanaf R1 040
R 1 040 R 832
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 60, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6904be33cb31c2ac36aaa4c5641e60c9e80d3128b94295e1c49b2afff393042e8527ddb05298102ccba2d84e046c918b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R832 per nag (plek vir 1) 88 5 1 5 60 Loop Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.590168176654 19.010961055756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang