Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandblom Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Michele P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Overnight stay. Comfy room self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies & veilige parkering. Ons het baie lekker gebly. Dit is baie skoon en netjies. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze S
1 nag
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Na 'n lang reis was dit so lekker om in so oulike plekkie te bly. Het so lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwina A
1 nag
5.0
Okt 2024

Comfortable. It was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte troeteldier vriendelike plekkie. Was 'n perfekte oornag vir ons kuier in die Vrystaat. Ons hondekinders kon saamgaan, so baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shenley G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely fabulous. Very comfortable, lovely cottage. Couldn't ask for more for a short stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Ons het oornag oppad van JNB na Stellenbosch. Perfekte rusplek. Skoon, netjies en alles wat 'n mens nodig het om weer krag te kry vir die lanpad. Beste beddens op aarde. Vinnige WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal Aandblom Gastehuis aanbeveel en weer daar gaan oornag. Dit was gerieflike verblyf. Alles was met smaak afgerond en van goeie gehalte. Ons het lekker gebly met genoeg beweegruimte vir ons honde wat saam moes reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Always good. Only stop for me in Beaufort West. Very nice, clean. The host is a super lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
1 nag
5.0
Jul 2024

Nice place to rest after the long drive from Johannesburg. Very pleasant and comfortable. Staff very friendly. Pleasantly surprised to find the bed had a hot blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Selme-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 28, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYmExNjM0LTQwYmQtNDEzNy05YTliLTYwNmVhMmViOWY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 225 5 1 5 28 Thompson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.358548574379 22.596256434918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang