Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aangrensende Binneland

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Aangrensende Binneland
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martie C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Heerlike, rustige ontspanning in uitstekende natuur en akkommodasie.

Kan dit beslis aanbeveel. Dit was fantasties. Goed ingerigte gastehuis met 'n paar ekstra's.

Arnold V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Was heerlik. Kon lekker rondstap op die plaas, kon lekker braai en bord speletjies.

Blyplek was baie netjies en goed toegerus. Die gasheer was baie vriendelik en het verseker gemaak ons is op ons gemak.

Sorica K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorica K

Rustige plaasatmosfeer langs die rivier!

Sien sterre.

Andre D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker.

Baie netjiese chalet met baie ekstras wat aangebied word vir die kliënte. Lekker geriewe en langs die rustigheid van die Rietrivier. Groot stoep met lekker braai-area.

Yolanda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Soveel ontspanning, uiters netjies en perfek vir die hondekinders.

Lieflike stoep met stunning geriewe. Lekker visgevang en heerlik met die honde gaan stap. Jy kry hier baie meer as waarvoor jy betaal. Selfs lekker met die kayak geroei. Lekker om welkom te voel met ons honde. Gesinne sal dit net so geniet.

Samantha E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha E

Perfect for a weekend getaway.

Perfect getaway! Real attention to detail, serene and lovely river view. Feels like coming home! Exceptional welcoming team and superb hospitality.

Sue-ann K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ann K

Besonders.

Aangrensende Binneland akkommadasie was regtig iets besonders. Daar was verskriklik baie moeite gedoen, en ek sal enige iemand aanbeveel om 'n wegbreek hierheen te neem.

Christine S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Pragtige chalet, goeie aandag aan detail vir 'n gerieflike verblyf. 5-ster bedlinne! Modern en superskoon.

Pragtige groot patio met uitsig op die Modderrivier. Inligting oor die geskiedkundige agtergrond van die area en besienswaardighede in die omgewing is beskikbaar en word waardeer.

Sanet D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Dit was so aangenaam om daar te bly. Voedsel vir die siel, langs die rivier.

Aangrensende binneland was baie goed toegerus. Sal weer en weer gaan.

Alida V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Rustig, netjies en baie user friendly.

Ek verwag koffie en suiker by gastehuis, nie selfsorgeenhede, en dan was daar nog beskuit en hot chocolate en dan nog wyn en Cutie Pies om ons welkom te laat voel. Die bodywash en room in badkamer was 'n wenner en dan was daar tot tandepasta vir ons om te gebruik.

Rihan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihan L

Het heerlik gekuier by rivier, huis fantasties toegerus.

Ons was mal oor die groot stoep, en feit dat daar nie TV is nie. Kinders kon heeltyd speel en saans stories om braaivleisvuur vertel.

Aangrensende Binneland se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Rihan. Ja dit is so, 'n TV kan 'n gesin se kosbare familietyd steel.

Aangrensende Binneland
Isabel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Lieflike, netjies en veilige plek en alles wat ons nodig gehad het.

Kan die plek vir almal aanbeveel. Reg voor die rivier. Lekker braaiplek en heerlik geslaap.

Janke S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke S

Heerlik!

Sal beslis weer gaan!

Sonja S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Baie netjiese, skoon en moderne verblyf. Goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly. Baie mooi uitsig oor die rivier. Ons gasheer het ons bederf met braaihout en melk in die yskas. My man en ek (en ons hondekind) het heerlik oo die stoep ontspan. Definitief 'n besoek werd.

Heloise S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S

Dit was absoluut fantasties.

Met die mooiste uitsig. My klein hondjies het dit net soveel soos ons geniet. Die eienaars het aan elke klein detail gedink, en ons het tuis gevoel met aankoms. Heerlike koffie en beskuit. Werklik privaat.

Aangrensende Binneland se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie, Helouise. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Vertel julle vriende.
Voorspoed en mooi bly. Adriaan Naude, Aangrensende Binneland.

Aangrensende Binneland
Leon L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Very relaxing.

Everything is well kept, only the shower has a fine setting between cold and very hot it takes some time to get the temp correct.

Janke S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke S

Gaan beslis weer gaan!

Gaan definitief weer gaan, baie lekker gebly. Baie moeite vir ons gedoen.

Isabella M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella M

Accommodation was lovely and very neat.

Rustig langs die oewer van die Rietrivier.

Alet G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G

We loved it. Beautiful and comfortable. The host was also very friendly and accommodating.

The water pressure on the shower was a bit of a problem though.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Seduan-plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAham5SlVLuLwT43Jc6CH0fLlkwUx3rGbyPLWK3in6f4YVl0uc57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 Seduan Farm Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.040732297471 24.611252612194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang