Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan't Kanaal B&B

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel het 'n aparte slaapkamer, en suite-badkamer en 'n leefarea met 'n aparte slaaparea en 'n klein kombuisie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders moet te alle tye onder ouertoesig by die swembad wees.
Kleuters moet te alle tye onder ouertoesig wees. Geen kleuters word naby die dammetjies toegelaat nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Geen partytjies of harde musiek op die perseel nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Rapporteer asb. enige breekskade.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Daar is nog 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea met 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, broodrooster en ketel. Parkeerplek en 'n braai-area is voor die woonstel in die omheinde tuin beskikbaar. Die eenheid is lekker privaat en is aan die onderkant van 'n groot tuin geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders moet te alle tye onder ouertoesig by die swembad wees.
Kleuters moet te alle tye onder ouertoesig wees. Geen kleuters word naby die dammetjies toegelaat nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Geen partytjies of harde musiek op die perseel nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Rapporteer asb. enige breekskade.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n lessenaar en 'n bank. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Daar is baie lig in die kamer en ook 'n uitsig oor die tuin en gaste het toegang tot parkeerplek. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders moet te alle tye onder ouertoesig by die swembad wees.
Kleuters moet te alle tye onder ouertoesig wees. Geen kleuters word naby die dammetjies toegelaat nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Geen partytjies of harde musiek op die perseel nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Rapporteer asb. enige breekskade.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Dit is goed belig en dit bied 'n uitsig oor die tuin en die parkeerplek. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders moet te alle tye onder ouertoesig by die swembad wees.
Kleuters moet te alle tye onder ouertoesig wees. Geen kleuters word naby die dammetjies toegelaat nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Geen partytjies of harde musiek op die perseel nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Rapporteer asb. enige breekskade.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmM2VlOGY4LTE4ZjQtNDA1OS1iNDZkLTAzZjEzNTM1NTk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 1 Liebenberg Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.447190050173 21.268943846226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang