Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundays Karoo Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Tian E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Skoon, netjies, veilig en vriendelike mense. Sal ek weer oorbly? Beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnel D
1 nag
5.0
Des 2024

Perfect overnight stay. Will strongly recommend to other travellers. Very clean, beautiful, and exquisite. Safe to walk in the street in the area and close to restaurants. Perfect place to stay overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelike mense en goeie diens. Goed geleë naby eetplekke en besienswaardighede. Kamers goed vesier en het 'n huislike gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Veilig en sentraal. Ons het heerlik gebly. Baie sentraal en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

An acceptable stay. The establishment was fine. I just don't like old buildings. Also, the pool was full of sludge on the floor. The manager was kind and courteous and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Matilda B
1 nag
5.0
Sep 2022

Regtig pragtige kamers en badkamers. Ek was so verras deur die pragtige kamers en ensuite badkamers. Ontbyt was vreeslik lekker in 'n pragtige eetlokaal vol nostalgiese prag. Ek beveel die verblyf aan vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Altyd lekker. Rustig met al die geriewe wat jy benodig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
1 nag
4.8
Des 2022

Baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was lekker ten spyte van beurtkrag. Beurtkrag is vir almal ontwrigtend. Kan miskien in klein kragopwekker belê sodat daar water vir die stort en toilette is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Donette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Vriendelike werknemers. Netjies met heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Apr 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 210
R 1 210 R 968
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 210
R 1 210 R 968
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 69, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761482783d431e7c3d90eaf6769864ee6b841b90fe8ea95d41e17a166307e64c6d948f7949e4ae34a083af9a4b4189f9c782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R968 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 69 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252193446902 24.532676017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang