Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Abalone Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ernst L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L

Nice.

Great place to stay, very friendly hosts and beautiful establishment.

Jean P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P

Sal ons weer en weer sien.

Dit was regtig 'n ongelooflike blyplek. Hulle het ons om elke hoek en draai geakkommodeer en dit een uit 'n duisend gemaak.

Simone B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Vriendelike mense, netjiese eenheid en uitstekende ligging.

Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Ek het in Kamer 7 gebly: ruim, netjies en heerlike warm komberse. Die gastehuis het sonpanele en ek kon dus beurtkrag vryspring. Loopafstand vanaf die see (minder as 200m) en 'n groot winkelsentrum. Area is stil in die aande en mens kan dus goeie nagrus inkry. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak!

Clarissa H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa H

Netjiese en skoon verblyf, gerieflik sentraal geleë en 'n heerlike ontbyt.

Ons verblyf was regtig gemaklik en lekker gewees. Die kamers is gerieflik, skoon en netjies gewees. Ons was naby ons funksie se venue en die ontbyt was heerlik gewees. Sal beslis weer van Abalone gebruikmaak.

Willem M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Lekker gesellige plekkie.

Vriendelike gashere.

Charmain V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Perfect stay!

5 Star in all catagories! Thank you very much for a lovely stay. We felt at home since we arrived there. Breakfast was delicious!

Sonja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Stunning.

Would recommend anyone to go stay there. Breakfast was lovely and it is a very friendly environment. Definitely going back there again.

Andre V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Werklik standaard baie hoog.

Mooi kamers, baie vriendelike ontvangs en puik ontbyt.

Hennie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie F

Topklas verblyf, loopafstand vanaf strand.

Netjiese kamers met alle nodige geriewe. Loopafstand van die strand en die Boardwalk kompleks. Uitstekende ontbyt. Baie vriendelike ontvangs en diens van die eienaars.

Herman B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Baie aangename fasiliteit. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Ligging en fasilteit baie goed. Opgegradeer na groter kamer sonder enige addisionele koste deur die eienaar.

Sj F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj F

Great stay with super friendly staff.

Great stay with super friendly staff.

Marianne E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne E

Baie mooi ligging en diens was uitstekend.

Diens was uitstekend. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik. Sal die gaste huis beslis aanbeveel. Ontbyt was uitstekend.

Ferdi T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi T

Really nice owners of the guesthouse. We support this place anytime!

The booking for this guesthouse was done 1 hour before check-in as our original accommodation was not proper. The room was immediately available on arrival. The owners was very helpful throughout the stay and the breakfast prepared by themselves was really delicious. The room was cleaned daily and the mini bar was fully re-stack. Unfortunately the accommodation do not have any views but is walking distance from the beach. I will highly recommend this accommodation especially for business travellers. Thanks for the warm welcome and valuable customer care!

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R900
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skegnessweg 4, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu1SMv49kYEf27epJP6UijAgM8SlJ3D5oy8XZlxawXODm6Ah7Yb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 1 mens 13 5 1 5 4 Skegness Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985093412104 25.661516156598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang