Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Uitstekend, 5-ster-diens. Bestuurder het uitstekende diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Baie gerieflik, mooi uitsig en vriendelike eienaars Ansley het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. Hy het ons gehelp met reataurant besprekings en ons ingelig van die omgewing. Ons kamer het fantastiese uitsig gehad. Plek is goed geleë, naby die strande en redelik naby die dorp. Ontbyd was baie lekr en die onthaal area is baie mooi. Effens aan die duur kant, maar beslis die geld werd. Hoop om weer daar te kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2018

Abalone het absoluut ons verwagtinge oortref! Abalone is ‘n fantastiese waarde vir geld ‘top fasiliteit’ in Hermanus. Brian en sy span gaan uit hulle pad om na elk wens van hulle gaste om te sien. Het vantevore in ‘n duurder hotel in Hermanus gebly maar Abalone se ‘offering’ is meer wat ons van ‘n bly in Hermanus verwag. Brian en span, ons sien julle definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Abalone Guest Lodge
Baie dankie vir die terugvoering Ernst! Ek is bly jul het jul tyd by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Ek deel jou kommentaar met die hele span. Groete Dijana

Liandra K
Kort verblyf
5.0
Jun 2014

'n Ongelooflike ervaring! Die ligging van die eenheid is perfek! Ons kan dit vir enige iemand aanbeveel. 'n Ongelooflike uitsig op die see, pragtige kamer, vriendelike diens, baie privaat en veilig ...

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2014

Heerlike gerieflike kamers en fantastiese uitsigte vanaf die stoep. Ons het heerlik in Abalone Lodge gebly. Ons kan dit regtig aanbeveel vir mense met 'n babatjie - die kameris is ruim genoeg vir alles wat ons saamgery het en 'n 'camping cot' is voorsien. Die badkamer met 'n stort en 'n bad en lekker oppervlakte om op te werk met die baba, was baie gerieflik. Die personeel was besonders behulpsaam en vriendelik en het ons baie tuis laat voel, selfs al wou ons kort-kort die bottel of babakos warm maak. Die ontbyt en die uitsig vanaf die windlose stoep soggens was die hoogtepunt en ons droom nou nog daaroor! Ons sal definitief weer in Abalone Lodge gaan bly as ons die geleentheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R5 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 306, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuX5mP04jykCdcFFnSse6NUrePGrqjqx9XibyHeUNsG744QDQx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 760 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 306 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4096539 19.263426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang