Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Guest Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Abalone Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Uitstekend, 5-ster-diens.

Bestuurder het uitstekende diens gelewer.

Francois V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie gerieflik, mooi uitsig en vriendelike eienaars

Ansley het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. Hy het ons gehelp met reataurant besprekings en ons ingelig van die omgewing. Ons kamer het fantastiese uitsig gehad. Plek is goed geleë, naby die strande en redelik naby die dorp. Ontbyd was baie lekr en die onthaal area is baie mooi. Effens aan die duur kant, maar beslis die geld werd. Hoop om weer daar te kan bly.

Ernst D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D

Abalone het absoluut ons verwagtinge oortref!

Abalone is ‘n fantastiese waarde vir geld ‘top fasiliteit’ in Hermanus. Brian en sy span gaan uit hulle pad om na elk wens van hulle gaste om te sien. Het vantevore in ‘n duurder hotel in Hermanus gebly maar Abalone se ‘offering’ is meer wat ons van ‘n bly in Hermanus verwag. Brian en span, ons sien julle definitief weer!

Abalone Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Ernst!
Ek is bly jul het jul tyd by ons geniet. Kom kuier gerus weer.
Ek deel jou kommentaar met die hele span.

Groete
Dijana

Abalone Guest Lodge
Liandra K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandra K

'n Ongelooflike ervaring! Die ligging van die eenheid is perfek!

Ons kan dit vir enige iemand aanbeveel. 'n Ongelooflike uitsig op die see, pragtige kamer, vriendelike diens, baie privaat en veilig ...

Monique V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Heerlike gerieflike kamers en fantastiese uitsigte vanaf die stoep.

Ons het heerlik in Abalone Lodge gebly. Ons kan dit regtig aanbeveel vir mense met 'n babatjie - die kameris is ruim genoeg vir alles wat ons saamgery het en 'n 'camping cot' is voorsien. Die badkamer met 'n stort en 'n bad en lekker oppervlakte om op te werk met die baba, was baie gerieflik. Die personeel was besonders behulpsaam en vriendelik en het ons baie tuis laat voel, selfs al wou ons kort-kort die bottel of babakos warm maak. Die ontbyt en die uitsig vanaf die windlose stoep soggens was die hoogtepunt en ons droom nou nog daaroor! Ons sal definitief weer in Abalone Lodge gaan bly as ons die geleentheid kry.

Vanaf
Vanaf R5 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 306, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuX5mP04jykCdcFFnSse6NUrePGrqjqx9XibyHeUNsG744QDQx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 760 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 306 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4096539 19.263426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang