Abalone Guest Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 306, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R5 620 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Abalone Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis teen die see in Hermanus. Die gastehuis is in Siever's Point geleë, 'n baken by die see halfpad tussen die middedorp en die pragtige Blouvlagstrand in Hermanus. Die luukse verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis bied 'n kombinasie van Suid-Afrikaanse kuns, ongelooflike see-uitsigte en direkte toegang tot die gewilde kranspaadjie. Verblyf word in 12 ruim en suite-gastekamers met balkonne en panoramiese see- en berguitsigte aangebied. Elke en suite-badkamer het 'n wasbak, bad, stort en komplimentêre luukse toiletware. Gratis WiFi is in die gastehuis beskikbaar.
Abalone Wellness Centre is 'n klein paradyshoekie by die gastehuis en bied 'n rits behandelings, insluitend 'n heerlike Sweedse massering. Ander geriewe sluit 'n gimnasium, naelsalon, sauna en 'n swembad in.
Die ligging is ideaal vir gaste wat graag die dorp en omliggende omgewing wil verken. Hermanus is welbekend vir die walviskyk-geleenthede en is net 121 km van Kaapstad af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Hoofweg 306, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Abalone Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 306, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang