Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 306, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 760 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Abalone Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis wat aan die manjifieke seefront van Hermanus geleë is. Die gastehuis is geleë op Siever's Point, 'n landmerk seefront-posisie halfpad tussen die middedorp en die pragtige Blouvlagstrande van Hermanus. Die luukse verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied 'n kombinasie van Suid-Afrikaanse kuns, onoortreflike see-uitsigte, en direkte toegang tot die bekende skilderagtige kranspaadjie. Verblyf word gebied in 12 ruim en suite-gastekamers met balkonne wat panoramiese uitsigte oor die omliggende berge en see bied. Elke en suite-badkamer het 'n wasbak, bad en stort, gekomplimenteer met luukse geriewe. Gratis WiFi is oral in die gastehuis beskikbaar.

Abalone Wellness Centre is 'n klein hoekie van die paradys by die gastehuis, en bied 'n verskeidenheid behandelings, insluitend 'n strelende Sweedse massering. Ander geriewe sluit 'n gimnasium, 'n naelbalk, 'n sauna en 'n swembad in.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die dorpie Hermanus en die omliggende areas wil verken. Die dorpie Hermanus is bekend vir sy landgebaseerde walviskyk, en is 121 km vanaf Kaapstad geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoofweg 306, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 306, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuX5mP04jykCdcFFnSse6NUrePGrqjqx9XibyHeUNsG744QDQx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 760 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 306 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4096539 19.263426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang