Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone-Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 147, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Abalone-Inn is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldbekend vir fantastiese walviskykgeleenthede vanaf die land en bote. Die dorp se natuurskoon, gematigde klimaat, buitelugaktiwiteite, blomryke landskappe en maklike ryafstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.

Die huis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad en dan is daar nog 'n badkamer met stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof met elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n platskerm-TV en volledige DStv.

Die huis het 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheerde deur vir gaste se gebruik. Daar is 'n alarmstelsel in die huis. Wi-Fi is beskikbaar op 'n betaal-soos-jy-gaan-opsie.

Buite is daar 'n groot ommuurde tuin met 2 tuinstelle en 'n aluminiumbraai beskikbaar vir gaste. Die toegangshek is afstandbeheer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 147, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone-Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 147, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a2b306cda7549aeedfca29aeddabdf3eb2899914f15ed4eb26508fa22da246a80ec019c2d853c9173b4f4314612ffa4dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 147 Kerk Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430093 19.222482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang