Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Lodges

Winteraanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2025 tot 15 Sep 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Abalone Lodges is in die hartjie van die Tuinroete, tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan, in die skilderagtige dorpie Knysna. Die verblyf is 5 minute van die middedorp af en 4 km van Leisure Isle-strand af. Abalone Lodges het nie net 'n gerieflike ligging nie, maar ook 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer en op die Knysnakoppe.

Die houthuisies, skakelhuise en House Abalone is perfek vir enige tipe wegbreek of groep. DiƩ rustieke, tog luukse houteenhede is selfsorghuisies en beskik elk oor 'n kombuisie, 'n en suite-badkamer met 'n spabad, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon waar gaste die pragtige sonsondergang kan dophou. Die ruim dubbelverdieping-lodge het 'n oopplan-leefarea en -kombuis.

Abalone Lodges is net 'n klein entjie se ry vanaf Knysna en die omliggende strande en woude. Al die eenhede het toegang tot hulle eie braaigeriewe en die gemeenskaplike swembad in die welige tuin. Elke balkon bied 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer en is ideaal vir 'n romantiese skemerkelkie.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizanne S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing & beautiful. Fantastic! Nice view and great cleaning service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Thys O
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker by Abalone Lodge. Dit was nou al ons 6de kuier by Abalone Lodge. Ons was nog altyd tevrede met hulle diens. Abalone se mense is altyd bai...
Sien meer
Nov 2024
Nilindre S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n uitstekende naweek! Dit was baie lekker om by Abalone Lodges te bly. Alles was op plek soos op webtuiste. Sal definitief weer teruggaan. Al...
Sien meer
Okt 2024
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Great overnight stop. Very comfortable and well equipped. Nice views over the lagoon. Big walk-in shower. Very close to Bosuns Pub for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Audrey V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. We had a lovely stay, very peaceful and relaxing with a beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Lodges het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaGcubWjox9AW76UAJVNbAq4n3EbK4Cji2eVH42rjwarDVXWAFa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R660 per nag (plek vir 2) 236 5 1 5 20 Herons Way Lower Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.041151712916 23.069876879454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang