Abansi
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Abansi is 'n pragtige seefront-eenheid met ongerepte see-uitsigte net 'n paar minute vanaf die strand in Stilbaai-Oos. Hierdie selfsorg-eiendom is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat sentraal geleë wil wees.
Gaste het 'n keuse tussen die hoofhuis op die boonste verdieping wat tot 6 gaste kan akkommodeer, of die woonstel op die grondvloer wat 2 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Albei hierdie eenhede het privaat ingange, ongerepte see-uitsigte, gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, badkamers, volledig toegeruste kombuise en gemaklike leefvertrekke. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n kaggel, 'n pizza-oond, 'n ruim tuin, direkte toegang tot die strand, 'n battery-omskakelstelsel wat die TV's en die WiFi van krag voorsien, asook verskeie ligte, en onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en besienswaardighede soos Preekstoelstrand, Geelkrans Natuurreservaat en Lappiesbaaistrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronél Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
- Gaste dink Abansi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap