Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abansi

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Abansi woonstel het 2 Vertrekke en 'n Badkamer. Die woonstel het Pragtige onbeperkte see uitsig uit albei seefront vertrekke en is 'n kort entjie van die strand af. Die tuin is pragtig versorg met verskeie voëls en in rustige veilige omgewing en die klank van die see. Dit bied slaapplek aan Maksimum 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die Eerste vertrek is die Privaat Slaap kamer met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en groot glas skuifdeure wat na die tuin lei. Die Tweede vertrek is die Leefarea - Dit het 'n Dubbelbed grootte Slaap bank wat as 'n heerlike Kuier bank of as 'n bed gebruik kan word deur 2 klein kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en Toilet. Gehalte linne, handdoeke en komplimentêre seep en sjampoe word voorsien. Die kombuisie is met 'n Yskas-vrieskas, Tweeplaatstofie met 'n oond, Mikrogolf, Koffie filter masjien, Eetgerei, Breekware, Tee- en Koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n Etenstafel met 4 stoele en 'n TV met DStv. Groot Glas skuifdeure lei na die stoep en die mooi groen tuin met Patio meubels. en 'n see-uitsig. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n ingeboude buitebraai langs die woonstel, 'n tuin en veilige parkering op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante. Die Abansi woonstel is op Grond vloer. Daar is net trappies na die braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let op dat die verblyf met trappe bereik word en nie vir gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelmatras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelmatras vir 'n kind. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke enkelbed kan op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, diepvrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefara het rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel, ingeboude braai en 'n yskassie. Al die leefareas lei na die balkon met 'n see-uitsig. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n pizza-oond, etenstafel, tuin en onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let op dat die verblyf met trappe bereik word en nie vir gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb369fda6310224a8f462b0f5795c578f1f1e88a8009965fc25938f2adfa63d2a219f508af854f48061097648a95a449c812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 71 Helene Steyn Drive Still Bay 7664 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -34.3674431 21.4452952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang