Abansi
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Abansi is 'n pragtige seefronteenheid met ongerepte see-uitsigte en is net 5 minute vanaf die strand in Stilbaai-Oos. Hierdie selfsorg verblyf is die ideale opsie vir kuier in ongerepte natuur , pragtige tuin en by die see.
Gaste kan tussen die hoofhuis op die boonste verdieping en die woonstel op die grondverdieping kies. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Beide eenhede het privaat ingange, onbelemmerde see-uitsig, gemaklike beddens, gehaltelinne, handdoeke, badkamers, kombuise en leefareas. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n kaggel, pizza-oond, 'n tuin, direkte strandtoegang, 'n battery-omsetterstelsel wat krag aan die TV's, WiFi en verskeie ligte voorsien, asook onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby plaaslike winkels en geriewe soos Preekstoelstrand, Geelkrans-natuurreservaat en Lappiesbaaistrand.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronél Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
- Gaste dink Abansi het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Oos Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang