Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abansi

Selfsorg
Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 29 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Abansi is 'n pragtige seefronteenheid met ongerepte see-uitsigte en is net 5 minute vanaf die strand in Stilbaai-Oos. Hierdie selfsorgvervlyf is die ideale opsie vir vriende en familie wat sentraal geleë wil wees.

Gaste kan tussen die hoofhuis op die boonste verdieping en die woonstel op die grondverdieping kies. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Beide eenhede het privaat ingange, onbelemmerde see-uitsig, gemaklike beddens, gehaltelinne, handdoeke, badkamers, kombuise en leefareas. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n kaggel, pizza-oond, 'n tuin, direkte strandtoegang, 'n battery-omsetterstelsel wat krag aan die TV's, WiFi en verskeie ligte voorsien, asook onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby plaaslike winkels en geriewe soos Preekstoelstrand, Geelkrans-natuurreservaat en Lappiesbaaistrand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronél Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abansi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb369fda6310224a8f462b0f5795c578f1f1e88a8009965fc25938f2adfa63d2a219f508af854f48061097648a95a449c812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 71 Helene Steyn Drive Still Bay 7664 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -34.3674431 21.4452952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang