Abenab Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3021, Plaas Abenab 707, Grootfontein, Namibië, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Abenab Lodge bied gerieflike B&B-verblyf op 'n skilderagtige plaas in Namibië. Die lodge is perfek vir gaste wat oornagverblyf op pad na Ethosha Nasionale Park, Hoba Meteorite of die Okavango Delta soek.
Verblyf word in 'n verskeidenheid opsies gebied, wat dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en koninginkamers insluit en elk slaapplek vir 2 gaste het. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n sonkragverhitte-stort, wasbak en 'n toilet. Boonop het elke kamer 'n gemaklike rusbank, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Die lodge spog met 'n restaurant en 'n yskassie naby die swembad. Die hidro-spa-pamperlangsentrum sorg vir unieke behandelings en gaste kan met die gebruik van water en tradisionele Afrika-masseringstegnieke bederf word.
Daar is ook konferensiegeriewe op die perseel wat geskik is vir spanbougeleenthede of privaat funksies. Diegene wat lief is vir geskiedenis kan die opelug-museum op die plaas besoek waar oorblyfsels van geboue wat uit die Eerste Wêreldoorlog dateer uitgestal word. Verder kan gaste wat buitelug-entoesiaste is ook Zipline-toere, voetslaan of voëlkyk geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- D3021, Plaas Abenab 707, Grootfontein, Namibië, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink Abenab Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3021, Plaas Abenab 707, Grootfontein, Namibië, 0000, Otjozondjupa