Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abendruhe Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chrisna E
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Onverbeterlike, uitstekende wegbreekplek. Kos vir die siel. Lieflike mense! Ek sal met groot vrymoedigheid hierdie plek aan enige persoon aanbeveel. Ongelooflik lekker gebly met vrede vir jou siel. Lieflike mense wat seker maak dat hul gaste gerieflik is. Pragtige, netjiese en skoon geriewe met alles wat mens nodig het. Natuurskoon is om jou en die stilte is hoorbaar. Lekker bederf en met skoonmaakdienste elke dag! Voel privaat en kon heerlik rus. Uitstekende wegbreekplek as jy moeg is vir die lewe se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker, netjies in pragtige bosveld. Baie lekker gebly, en het hulle was fantastiese gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig en die wilde diere by die watergat. Lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. It was an amazing experience, perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-ri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fabulous. A nature lover's gem. We truly enjoyed our stay. Hosts were wonderful. Game drive was a hit. Cabin well-equipped and clean. Lovely linen. Thanks so much. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier in uitstekende akkommodasie. Gerieflike akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Besonderse wildrit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons geniet die rustigheid by Abendruhe. Dis netjies, mooi en skoon. Ons bly altyd so lekker by Abendruhe. Die huisies is baie netjies met 'n mooi uitsig op die bosveld, ruim en toegerus met alles wat jy nodig het. Dankie! Jy is altyd vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en rustig. Baie lekker gebly. Alles was daar wat ek kon benodig. Maak dit regtig spesiaal en ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ginter en Anita het ons hartlik ontvang en het gereeld kom inloer. Gunter en Anita het ons baie welkom en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneen G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Lekker vakansie plekkie. Baie lekker gebly en alle benodigdhede was in die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 030
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c849047e278f1e5789bf1dd05b0b9c1a51bb480277db48adf56cc84228f70ac06cd09d33331a0479764f9d13849ff727eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 030 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 Portion 113, Klipdrift Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.382128490085 28.333453364026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang