Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abendruhe Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Janine L
1 nag
5.0
Okt 2024

Rustige familie kuier in die bos. Ons het 2 van die hutte gebruik vir 'n familie kuier. Anita was baie vriendelik en het self vir ons sjampanje met ons aankoms gereël aangesien ons my ma se 80ste ook vier. Die terrein is skoon en netjies en die hutte is baie mooi uitgerus. Daar is 'n watergat net buite die erf waar ons diere kon sien, mooi skoon swembad en lapa met 'n eerlikheidskroeg. Baie rustige kuier gewees. Het ook die hele reservaat op die self-drive roetes gaan rondry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Relaxing stay with the family. We are now the fourth time there and it was a great vacation, like always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna E
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Onverbeterlike, uitstekende wegbreekplek. Kos vir die siel. Lieflike mense! Ek sal met groot vrymoedigheid hierdie plek aan enige persoon aanbeveel. Ongelooflik lekker gebly met vrede vir jou siel. Lieflike mense wat seker maak dat hul gaste gerieflik is. Pragtige, netjiese en skoon geriewe met alles wat mens nodig het. Natuurskoon is om jou en die stilte is hoorbaar. Lekker bederf en met skoonmaakdienste elke dag! Voel privaat en kon heerlik rus. Uitstekende wegbreekplek as jy moeg is vir die lewe se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker, netjies in pragtige bosveld. Baie lekker gebly, en het hulle was fantastiese gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig en die wilde diere by die watergat. Lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. It was an amazing experience, perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-ri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fabulous. A nature lover's gem. We truly enjoyed our stay. Hosts were wonderful. Game drive was a hit. Cabin well-equipped and clean. Lovely linen. Thanks so much. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier in uitstekende akkommodasie. Gerieflike akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Besonderse wildrit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons geniet die rustigheid by Abendruhe. Dis netjies, mooi en skoon. Ons bly altyd so lekker by Abendruhe. Die huisies is baie netjies met 'n mooi uitsig op die bosveld, ruim en toegerus met alles wat jy nodig het. Dankie! Jy is altyd vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en rustig. Baie lekker gebly. Alles was daar wat ek kon benodig. Maak dit regtig spesiaal en ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 030
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c849047e278f1e5789bf1dd05b0b9c1a51bb480277db48adf56cc84228f70ac06cd09d33331a0479764f9d13849ff727eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 030 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 Portion 113, Klipdrift Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.382128490085 28.333453364026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang