Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above Par at Kingswood

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Above Par at Kingswood is op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dit is aan die voet van die Outeniquaberge en bied ’n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. George is ’n goeie basis om die Tuinroete te verken.

Verblyf word in 2 gastekamers wat elegant versier is gebied. Albei die kamers het 'n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, en ’n TV met sekere DStv-kanale en Netflix.

'n Pooltafel en tafeltennis is beskikbaar in die binnehof en gaste kan in die voortuin ontspan en die uitsig geniet.

George bied die geleentheid om te swem by verskeie strande en gaste kan voetslaan, gholfspeel, fietsry, 4x4-roetes aanpak, kaasproe, bierproe en aarbeie pluk. Die Outeniqua Transport Museum is ook 'n besoek werd.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wesley S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay with great views! We had an amazing stay. The room was nice and spacious, and the complimentary condiments such as tea, co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning, will go again. Incredible views, peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Marius B
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Lekker gebly. Vriendelike mense. Veilig.
Apr 2023
Petra P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en mooi omgewing. Het heerlik gerus en gekuier, sal beslis weer gaan! Pragtige kamer en uitsig, alles wat mens nodig het is daar en Tilla het ...
Sien meer
Feb 2023
Olivia A
Saam met lewensmaat
5.0
We stayed for 2 nights. The place was very clean and neat. All the amenities were great. Loved that there was an airconditioner!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Above Par at Kingswood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f7d97938145bf1f72a1c636e43cb1fed2ecc1af1fe8cca0c0cc906e6a35efecb74e4e4e1af14f19d57e416d149dce758cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Lancaster Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971345801975 22.431377477316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang