Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above Par @ Kingswood

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Above Par @ Kingswood
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louise V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Stunning, will go again.

Incredible views, peaceful.

Marius B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Stil en rustig.

Lekker gebly. Vriendelike mense. Veilig.

Petra P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P

Rustige en mooi omgewing. Het heerlik gerus en gekuier, sal beslis weer gaan!

Pragtige kamer en uitsig, alles wat mens nodig het is daar en Tilla het ons baie welkom laat voel.

Olivia A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia A

We stayed for 2 nights.

The place was very clean and neat. All the amenities were great. Loved that there was an airconditioner!

Karen L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Comfortable, beautiful and peaceful.

Kind, hospitable hosts. Beautiful room, lovely view and great location. Overall, very pleasant.

Roger & Sue G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger & Sue G

Highly recommended.

Starting before our arrival the owner, Tilla, was responsive and understanding of our needs. We needed a good internet connection and Tilla upgraded the router system; of late, George has been subjected to more than its fair share of loadshedding and Tilla has installed an inverter system. Last but not least, due to our particular circumstances, we have twice been faced with extending our stay and Tilla has responded positively to help us. The hospitality and consideration shown to us by Tilla has been above and beyond and we do not hesitate in recommending Above Par @ Kingswood.

Above Par @ Kingswood se terugvoer

Thank you so much for understanding the difficulties we are facing sometimes Roger and Sue. You guys have been amazing guests.

Above Par @ Kingswood
Wilma K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K

Hemels.

Tilla is absoluut briljante gasvrou en propvol liefde. Dit was ons eerste besoek maar definitief nie ons laaste. Die privaatbeid van die kamer is eksepsioneel.

Carel C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel C

Heerlik gebly, beveel ten sterkste aan.

Kamers pragtig, ruim en gerieflik. Veilige oornag met pragtige uitsig. Tilla baie vriendelik en gasvry, het selfs vir ons 'n bespreking by 'n lekker eetplek gemaak. Ek beveel Above Par ten sterkste aan en sal verseker self weer daar oorbly. Baie goeie waarde vir geld. Dankie Tilla.

Chris W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Wens ek kon langer bly.

Sal beslis weer daar bly.

Above Par @ Kingswood se terugvoer

Dankie Chris!
Ek hoop ons sien julle gou weer!

Above Par @ Kingswood
Alida E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E

Gerieflik, skoon en positiewe ervaring.

Ons het 5 dae gebly in uiters gerieflike, skoon en luukse akkommodasie. Ek het die boekrak vreeslik geniet. WiFi was deurentyd beskikbaar wat nogal vir my belangrik was omrede ek moes werk terwyl die res gholf speel. Baie veilig gevoel. Baie dankie, Tilla. Ons sal definitief weer kom bly as ons in daardie rigting kom.

Steven T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven T

Comfortable, neat and courteous.

I would certainly stay there again.

Above Par @ Kingswood se terugvoer

Thank you for your review of Above Par, Steven.
Glad you enjoyed your stay.
Greetings.
Tilla

Above Par @ Kingswood
Tanya V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Dit was 'n rustige en 'n pragtige woning. Een van die beste.

Dit was wel nie 'n lang vakansie nie, maar die 2 aande wat ek en my man daar deurgebring het was besonders en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Indien ek weer in daai omgewing is sal ek beslis weer daar bespreek.

Yolindi L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolindi L

Awesome verblyf.

Baie mooi, netjies en rustig. Die verblyf is 'n moet vir couples wat George gaan besoek. Die eienaar maak seker gaste word na gekyk en is baie vriendelik en help graag jou tyd by Above Par net daai bietjie iets ekstra gee wat regtig spesiaal is.

Tharina H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina H

Sprokie-wegbreek.

Wat 'n onvergeetlike naweek. Die eiendom is geleë in een van die mooiste gedeeltes van ons land en ek het nog nooit 'n huis gesien met 'n uitsig soos Above Par @ Kingswood nie. Sprokiemooi. Tilla, ons gasvrou en eienaar, is vriendelik en meelewend en doen meer moeite as waarvoor jy betaal. Die kamer is pragtig ingerig, gerieflik en jy slaap snoesig warm onder 'n gansveer-duvet. Ek kan nie wag vir ons volgende kuier nie en beveel die gastehuis 100% aan.

Above Par @ Kingswood se terugvoer

Dankie vir julle vriendelikheid Jaco en Tharina! Julle voel soos ou vriende wat ons net lank laas gesien het. Dit was heerlik om julle hier te he! Kom kuier gou weer!

Above Par @ Kingswood
Suzette J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette J

Ongelooflik rustig, netjiese verblyf en uitsonderlike gholfbaan.

Tilla is 'n liewe, gawe persoon. Alhoewel ons vir een aand in die verkeerde suite ingeboek was, het sy gou die fout reggestel die volgende dag, toe ek dit aan haar uitgewys het (ons het die bergsig-suite bespreek). Die ander suite is egter voortreflik! Tilla het uit haar pad gegaan vir my (wasgoed deur professionele Maria, Tilla se eie gholfkarretjie, ens. O ja en tot 'n braaiertjie opgediep vir ons, ys, gestuur, ens.). So baie baie dankie. Ons sal beslis weer gaan uitspan by Above Par.

Cordelia K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Cordelia K

Beautiful.

I plan to stay at Above Par again and always.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f7d97938145bf1f72a1c636e43cb1fed2ecc1af1fe8cca0c0cc906e6a35efecb74e4e4e1af14f19d57e416d149dce758cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Lancaster Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971345801975 22.431377477316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang