Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above Par @ Kingswood

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wesley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing stay with great views! We had an amazing stay. The room was nice and spacious, and the complimentary condiments such as tea, coffee, and rusk were nice. The views were fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stunning, will go again. Incredible views, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Stil en rustig. Lekker gebly. Vriendelike mense. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustige en mooi omgewing. Het heerlik gerus en gekuier, sal beslis weer gaan! Pragtige kamer en uitsig, alles wat mens nodig het is daar en Tilla het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

We stayed for 2 nights. The place was very clean and neat. All the amenities were great. Loved that there was an airconditioner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Comfortable, beautiful and peaceful. Kind, hospitable hosts. Beautiful room, lovely view and great location. Overall, very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger & Sue G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Highly recommended. Starting before our arrival the owner, Tilla, was responsive and understanding of our needs. We needed a good internet connection and Tilla upgraded the router system; of late, George has been subjected to more than its fair share of loadshedding and Tilla has installed an inverter system. Last but not least, due to our particular circumstances, we have twice been faced with extending our stay and Tilla has responded positively to help us. The hospitality and consideration shown to us by Tilla has been above and beyond and we do not hesitate in recommending Above Par @ Kingswood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Above Par @ Kingswood
Thank you so much for understanding the difficulties we are facing sometimes Roger and Sue. You guys have been amazing guests.

Wilma K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Hemels. Tilla is absoluut briljante gasvrou en propvol liefde. Dit was ons eerste besoek maar definitief nie ons laaste. Die privaatbeid van die kamer is eksepsioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel C
1 nag
5.0
Mrt 2022

Heerlik gebly, beveel ten sterkste aan. Kamers pragtig, ruim en gerieflik. Veilige oornag met pragtige uitsig. Tilla baie vriendelik en gasvry, het selfs vir ons 'n bespreking by 'n lekker eetplek gemaak. Ek beveel Above Par ten sterkste aan en sal verseker self weer daar oorbly. Baie goeie waarde vir geld. Dankie Tilla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Gerieflik, skoon en positiewe ervaring. Ons het 5 dae gebly in uiters gerieflike, skoon en luukse akkommodasie. Ek het die boekrak vreeslik geniet. WiFi was deurentyd beskikbaar wat nogal vir my belangrik was omrede ek moes werk terwyl die res gholf speel. Baie veilig gevoel. Baie dankie, Tilla. Ons sal definitief weer kom bly as ons in daardie rigting kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f7d97938145bf1f72a1c636e43cb1fed2ecc1af1fe8cca0c0cc906e6a35efecb74e4e4e1af14f19d57e416d149dce758cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Lancaster Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971345801975 22.431377477316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang