Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above Par @ Kingswood

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Above Par @ Kingswood is in die Kingswood Gholflandgoed, 'n stedelike leefstyl-gholflandgoed in George, geleë. Geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, met 'n bekoorlike uitsig oor die Indiese Oseaan, bied George 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.

Verblyf word gebied in 2 elegant versierde gastekamers. Albei kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers. Die kamers beskik ook oor tee- en koffiemaakgeriewe, en TV's met sekere DStv-kanale en Netflix.

'n Pooltafel en tafeltennistafel is beskikbaar vir gaste om in die binnehof te gebruik, en gaste kan in die voortuin ontspan en die uitsigte geniet.

George bied swem en visvang by die verskillende strande in die omgewing, gholf, voetslaan, stap, fietsry en 4x4-roetes, kaasproe, aarbei-pluk, en bierproe. Die Outeniqua-vervoermuseum is die moeite werd om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Above Par @ Kingswood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f7d97938145bf1f72a1c636e43cb1fed2ecc1af1fe8cca0c0cc906e6a35efecb74e4e4e1af14f19d57e416d149dce758cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Lancaster Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971345801975 22.431377477316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang