Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Ocean Boutique Guesthouse

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 52, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 320 R2 088 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Absolute Ocean Boutique Guesthouse is langs die kuslyn in Sandbaai, 'n bekoorlike kusdorpie naby Hermanus, geleë. Die eiendom spog met asemrowende see-uitsigte en bied gehalteverblyf aan diegene wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Gaste kan kies tussen die dakwoonstel of 3 suites wat elkeen lieflike uitsigte oor die see bied. Die suites is ingerig met gemaklike beddens en het privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Die eenhede sluit ook 'n TV met DStv, koffiemasjiene en yskassies in. Die dakwoonstel het 'n goed toegeruste kombuis.

Etes word in die gedeelde eetarea bedien. Op warm somersdae kan gaste gebruik maak van die plonspoel op die perseel. Hulle kan ook op die swembad-patio's ontspan, of 'n braai en alfresco-maaltyd buite geniet. Parkeerplek word op die perseel voorsien in óf die toesluitmotorhuis óf die parkeerplekke. Die eiendom is toegerus met omskakelaars in die geval van kragonderbrekings.

Die gastehuis is reg oorkant rotspoele en staproetes geleë, terwyl ander besienswaardighede restaurante, wynplase, plaaslike brouerye, walviskyktoere en nabygeleë strande insluit.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 52, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Absolute Ocean Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 320
R2 320 R2 088
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 320
R2 320 R2 088
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 52, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156933cebb39339eab27d0de7fd48daf5bc3b1c17ab815daeb9af081de3c13b80255f7ca3c0420648a1cca35e156f08b70b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 320 nouVanaf R2 088 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 52 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.427728 19.199738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang