Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Holiday Duet - Perfect Getaway

Selfsorg
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
Holiday Duet - Perfect Getaway
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R403.00 per bespreking
Huisreëls

Let asb. daarop dat ‘n eenmalige, nie-terugbetaalbare skoonmaakfooi met aankoms etaalbaar is.
Die skoonmaakfooi vir tweeslaapkamerwoonstelle is N$288,
Die skoonmaakfooi vir drieslaapkamerwoonstelle is N$403,
Die skoonmaakfooi vir die losstaande huise is N$690.
Dié skoonmaakfooi is om die instansie ná gaste vertrek het skoon te maak.

Gaste moet asb. 24 uur voor die inklokdatum die aankomstyd bevestig.
Bring asb. Eie strandhanddoeke saam.
Die sleutels mag nie van die sleutelhouer afgehaal word nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Gaste is aanspreeklik vir enige skade wat gedurende hul verblyf voorkom.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Voertuie mag nie gewas word en vis mag nie skoongemaak word op of voor die perseel nie.
Indien die instansie in ‘n kompleks is, moet die beheerraad se reëls nagekom word.
Inkloktyd is net tot 18:00.
Gaste moet seker maak alle deure en vensters is toe en gesluit wanneer hulle vertrek.
Gaste moet seker maak die alarm is geaktiveer wanneer hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 734
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 734
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starfishstraat, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d6ec009333f906922d9b9e52c4ec5ccff1c8f1e70d6d087df27f05e8bb805a75c6bf0095eab8c02c871bb82613ba7313852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 734 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Starfish Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.627970200598 14.524138647037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011