Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC650 - Goshawk Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goshawk-straat 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R3 570 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

AC650 - Goshawk Holiday House is 'n lieflike vakansiehuis in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die oorblywende slaapkamer. Albei badkamers het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die huis spog ook met 'n pizza-oond.

Buite is daar 'n onderdakstoep met baie sitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en die huis is stapafstand vanaf die strand geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir AC650 - Goshawk Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 38

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Goshawk-straat 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink AC650 - Goshawk Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 570
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 570
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goshawk-straat 4, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe633e339a7aaf005ac4978020ed75093122afbe2056c687ab70579bab319e92bd7f2767ffab1534c3d7ee4445f4aeab55f2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 570 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4 Goshawk Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.638004733993 14.527096840089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang