Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Alti K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike ontbyt en goed ingerig vir my rolstoel. Altyd lekker om by Acacia te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Dit was skoon en netjiese verblyf met baie behulpsame personeel. Ons het gerieflik gebly met heerlike warm komberse en goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie netjies, baie mooi en mens kan voel jy's op 'n wegbreek. So mooi, so rustig en so veilig! Die mooi kerkklokke op 'n Sondag was 'n mooi ervaring, en ons sal definitief weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal definitief weer in die toekoms daar oornag. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Gasvryheid en vriendelike diens. Die eenhede is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie aangename verblyf gehad. Behalwe dat die naambord bietjie onduidelik was, was alles baie, baie goed. Heerlike beddens. Skoon kamer en badkamer. Sjerrie in die kamer was lekker met die koue, nat weer buite. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad. Sal beslis weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Puik diens. Baie lekker gekuier en geslaap. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike oornagplekkie. Geen geraas. Lekkerste ontbyt. Die dame wat ons ontvang het, was so behulpsaam en vriendelik, en sy het die lekkerste ontbyt gemaak! Die gebraaide mushrooms was uit die boonste rakke. Die kamer en badkamer was superskoon. Ek sou net 'n yskassie ook in die kamer gesit het en ook vars gebottelde water. 'n Mens moet water vir die ketel in die bad gaan tap vir koffie. So in die hitte was daar geen yskas om drinkgoed en snacks koud te hou nie. Verder vriendelik, veilig, skoon en 'n pragtige tuin en swembad. Beddegoed silwerskoon. Ons is bederf met 2 klein glasies en 'n kraftige sjerrie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Acacia Lodge
Goeie dag Lynette. Dankie vir die pragtige evaluering van ons plek. Daar is wel 'n kroegyskas in die kas met gebottelde water in. Die dame het dalk net vergeet om dit aan julle te noem toe sy julle na julle kamer toe geneem het. Jammer daaroor. Hoop om julle weer te kan verwelkom eendag. Vriendelike groete

Wimpie M
1 nag
5.0
Jan 2024

Dankie Acacia Lodge. Baie lekker gerus. Dankie Acacia Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld. Lekker gebly, goeie waarde vir geld. Slegs ontbyt was nie volgens bestelling nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 2, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617909140d6c188eae2b39531b930ce0c1b8b4662e75ec021e78c9d2b8962f11c80f2dcba4004d130bd83a97b968583e71d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 2 Kriek Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.14965 26.1769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang