Acacia Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Alti K - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike ontbyt en goed ingerig vir my rolstoel.
Anneke J - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was skoon en netjiese verblyf met baie behulpsame personeel.
Juanita V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie netjies, baie mooi en mens kan voel jy's op 'n wegbreek.
Faan P - Jun 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer in die toekoms daar oornag.
Charmaine H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Johanita K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf gehad.
Martie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik diens.
Lynette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie. Geen geraas. Lekkerste ontbyt.
Lees meerAcacia Lodge se terugvoer
Goeie dag Lynette.
Dankie vir die pragtige evaluering van ons plek. Daar is wel 'n kroegyskas in die kas met gebottelde water in. Die dame het dalk net vergeet om dit aan julle te noem toe sy julle na julle kamer toe geneem het. Jammer daaroor. Hoop om julle weer te kan verwelkom eendag.
Vriendelike groete
Wimpie M - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie Acacia Lodge.
Erica V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, goeie waarde vir geld.
Alti K - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Ricardo F - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap en ontbyt was tops.
Vedette H - Jan 2024
Algehele gradering
Presies soos op foto's.
Freddie B - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Roelien V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby die N1.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Karen K - Des 2023
Algehele gradering
Very welcoming.
Letitia K - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer hier oornag 100%.
Anita F - Nov 2023
Algehele gradering
Luuks, beslis die moeite werd.
Madelein S - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig, aangenaam. Dierbare personeel en eienaars.
Tini E - Jul 2023
Algehele gradering
Enkelpersoon met 2 klein honde yorkies.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Tini,
Baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom u vol-punt evaluering.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Vriendelike Groete,
Acacia Lodge
Cobus B - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut waarde vir geld en net die beste.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Cobus, baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom u vol-punt evaluering. Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom. Vriendelike Groete. Acacia Lodge
Zelda R - Apr 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Zelda
Baie dankie vir jou evaluering, asook die voorstelle ten opsigte van ontbyt. Ons het ook reeds aandag gegee aan die rakkies in die stort.
Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Acacia Lodge
Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon akkommodasie. Tuine is 'n lushof.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Deon,
Baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom u vol-punt evaluering.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Vriendelike Groete,
Acacia Lodge
Sanet C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, netjiese verblyf.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Sanet,
Baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom u vol-punt evaluering.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Vriendelike Groete,
Acacia Lodge
Klaas H - Jan 2023
Algehele gradering
Puik.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Klaas,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Acacia Lodge is elke verheug om te verneem dat gaste ‘n goeie ervaring gehad het.
Ons sien uit daarna om u gou weer te huisves.
Vriendelike groete,
Acacia Lodge
Freddy D - Nov 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Acacia Lodge se terugvoer
Hi Freddy,
Baie bly jy het dit geniet by ons. Jammer ek het jou gemis want, dan kon ons weer heerlik gesels het soos toe jy by Sir Roys Walmer in PE gebly het. Jy kan maar weer vir ons kom kuier. Ons het ook 'n konferensie lokaal indien julle konferensies wil hou.
Groete Christa.
Lara J - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable and beautifully decorated.
Acacia Lodge se terugvoer
Dear Lara,
Thank you for staying with us and for your kind review. We are extremely excited about every good rating/review we receive and appreciate your comments sincerely.
We are looking forward to accommodating you again soon.
Kind regards,
Acacia Lodge
Divan L - Jul 2023
Algehele gradering
Daar was 'n bad in die foto, maar geen bad in kamer.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Gas,
Baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom enige kommentaar.
Ongelukkig is dit nie moontlik om fotos van elke beskikbare kamer aanlyn te plaas nie, in Acacia se geval is daar meer as 16 kamers, en daarom gebeur dit dat gaste nie noodwendig die betrokke kamer kry as wat vertoon word nie.
Indien gaste ons vooraf kontak met ‘n versoek om in ‘n spesifieke kamer geplaas te word, wend ons alle pogings aan om die betrokke kamer beskikbaar te stel.
Ons vertrou dat u verstaan en hoop ook dat u gou weer besoek sal aflê.
Vriendelike Groete,
Acacia Lodge
Charles V - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike blyplek.
Mariette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie teleurstellend!
Lees meerAcacia Lodge se terugvoer
Geagte Me Maritz,
Soos tydens ons persoonlike kommunikasie aan u genoem was, was Acacia Bestuur vir seker nie bewus van die aangeleentheid nie en het eers agterna met groot skok en teleurstelling van die voorval verneem toe dit uit ‘n ander oord onder ons aandag gebring is.
Acacia Lodge stel ons gaste se gerief voorop en werk baie hard daaraan om ‘n rustige omgewing te skep waarbinne ons gaste kan tuis voel en ontspan en daarom bied ons egter weereens nederig ons heelhartige verskoning aan vir die hele aangeleentheid, die ongerief en teleurstelling wat u moes verduur.
Ons het verder genoem dat hierdie aangeleentheid slegs ‘n ongelukkige en geïsoleerde voorval was en as deel van die ondersoek en aksie wat geloods is, is die betrokke werknemer onmiddellik ontslaan.
Dit is egter wel vir ons teleurstellend dat u nie ook in u evaluering en terugvoer aan die webtuiste melding gemaak het dat Acacia Lodge u persoonlik gekontak het en onmiddellik ten volle vir die kostes van u bespreking vergoed het nie.
Groete,
Acacia Lodge
Mea I - Des 2022
Algehele gradering
Perfect overnight stay for weary travelers.
Acacia Lodge se terugvoer
Dear Guest,
Thank you very much for staying with us, as well as for your kind review. We are extremely excited about every good rating/review we received and appreciate your full mark score sincerely.
We hope to accommodate you soon again.
Kind regards,
Acacia Lodge
Solé D - Des 2022
Algehele gradering
Besonders mooi en vreedsaam in die middel van die stad.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Solé, baie dankie vir u ondersteuning. Ons waardeer u vol-punt evaluering en deel graag u kommentaar met die res van ons personeel. Ons sien uit daarna om u gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete.
Hannes B - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige oornaggerief vir reis.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Hannes, baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom u vol-punt evaluering. Ons deel ook graag u positiewe opmerkings met Percey en die betrokke personeel aan diens in die kombuis. Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom. Vriendelike Groete, Acacia Lodge
Almarie S - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Gas,
Baie dankie vir u ondersteuning. Ons waardeer u vol-punt evaluering en deel graag u kommentaar met die res van ons personeel.
Ons sien uit daarna om u gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Faan P - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Gas,
Baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom u vol-punt evaluering.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Vriendelike Groete
Marinette N - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Lekker ontspan.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Gas,
Baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom u vol-punt evaluering.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Vriendelike Groete,
Acacia Lodge
Eddie S - Sep 2022
Algehele gradering
Very good and comfortable, friendly staff.
Acacia Lodge se terugvoer
Dear Guest,
Thank you very much for staying with us, as well as your kind review. We are extremely excited over every good review we received and appreciate your full mark score sincerely. We also value each complement highly and always aspire to better our service.
We are looking forward to accommodating you again soon.
Kind regards,
Acacia Lodge
Haylene D - Jul 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Cindy G - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet, en die sal my tuiste wees elke keer as ek daar moet werk vir 'n week lank.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Cindy,
Baie dankie vir u ondersteuning en vriendelike kommentaar. Acacia Lodge waardeer alle terugvoer en streef altyd daarna om aan ons gaste ‘n besonderse ervaring te bied.
Dit is ook altyd lekker vir ons om u terug te verwelkom.
Acacia Lodge
Nadia M - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie einde vir Desember-vakansie.
Acacia Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en waardeer daarom u vol-punt evaluering.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Maria T - Nov 2022
Algehele gradering
Acacia was vir ons perfek aangesien ek my moeder vir 'n paar dae elke dag hospitaal toe moes neem.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Maria,
Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons is bly dat julle tevrede was met jul verblyf.
Ons sien uit daarna om u gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Nina N - Aug 2022
Algehele gradering
Wou naby die hospitaal wees om familie te besoek.
Matthys C E - Jan 2022
Algehele gradering
Puik
Acacia Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning en vriendelike kommentaar. Acacia Lodge waardeer alle terugvoer en strewe altyd daarna om aan ons gaste ‘n besonderse ervaring te bied.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Waldie N - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Beslis 'n goeie stop in Bloemfontein.
Paul Arthur W - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, lekker kamer, heerlike kos. Veilig.
Bertus N - Jun 2022
Algehele gradering
Good.
Christa R - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Christa,
Baie dankie vir u ondersteuning.
Acacia Lodge is ten volle verbind tot, en gerig op kliënt tevredenheid en ons waardeer daarom u evaluering.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Vriendelike groete, Acacia Lodge
Louis C - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, ontspannend en veilig.
Lees meerAcacia Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning en wonderlike terugvoer. Dit is slegs deur terugvoer van ons gaste dat ons kan verbeter. Ons altyd opgewonde oor ‘n volpunt beoordeling en dit is lekker om ook positiewe terugvoer met die personeel te kan deel.
Ons sien uit daarna om uit gou weer te akkommodeer.
Acacia Lodge
Gerhard S - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend met goeie diens
Mariaan S - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike oorslaapplek op die N1-roete.
Uneeda S - Okt 2021
Algehele gradering
The place needs some TLC.
Acacia Lodge se terugvoer
Dear Guest,
Thank you very much for staying with Acacia Lodge, as well as your honest review. We are committed to service excellence and also to maintain complete guest satisfaction.
Your rating and review are therefore extremely important to us, and we do take special notice, with grave concern, of your remarks with respect to the dirty floors.
With respect to breakfast, we are unfortunately somewhat restricted by current COVID regulations. We were forced to replace our usual buffet breakfast (wide spread) with the current meal ordered directly from the kitchen. We hope we will be able to return to the the old offering soon again.
We hope to accommodate you soon again.
Kind regards,
Acacia Lodge
Wilhelm L - Des 2020
Algehele gradering
Alles goed
Pieter K - Des 2019
Algehele gradering
Alles was uitstekend.
Lizél P - Okt 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Roselna Z - Aug 2019
Algehele gradering
Puik.
Karlin G - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflike blyplek.
Benita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal Acacia Lodge vir enige een aanbeveel.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Benita,
Baie dankie vir u ondersteuning en vriendelike kommentaar. Acacia Lodge waardeer alle terugvoer en strewe altyd daarna om aan ons gaste ‘n besonderse ervaring te bied.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan ontvang.
Groete,
Acacia Lodge
Marlize T - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Acacia Lodge se terugvoer
Liewe Marlize,
Baie dankie vir u ondersteuning en vriendelike kommentaar. Ons is bly dat u u besoek en verblyf by Acacia Lodge geniet het. Ons waardeer ook u positiewe terugvoer en deel dit graag met die personeel.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Groete,
Acacia Lodge
Yolandi B - Sep 2019
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel.
Roselna Z - Aug 2019
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Acacia Lodge se terugvoer
Geagte Roselna
Baie dankie vir u ondersteuning en vriendelike kommentaar. Acacia Lodge waardeer alle terugvoer en strewe altyd daarna om aan ons gaste ‘n besonderse ervaring te bied.
Ons vertrou dat ons u gou weer sal kan terug verwelkom.
Acacia Lodge
Graeme G - Apr 2019
Algehele gradering
Very impressive from beginning of visit to end.
Acacia Lodge se terugvoer
Dear Graeme,
Thank you very much for staying with us, as well as your kind review. We value any comments highly and always aspire to better our service.
We hope to accommodate you soon again.
Regards,
Acacia Lodge
Bertha D - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik en baie stil.
Cynthia V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Acacia Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Acacia bestuur
Alida O - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Adre C - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike, salige oornag in 'n pragtige, skoon gastehuis met vriendelike en hulpvaardige personeel. Baie dankie!
Antoinette G - Nov 2018
Algehele gradering
Great overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie oornagverblyf.
Die geld werd. Skoon, gemaklik en verwelkomend. Veilige parkeerplek op die perseel. Sal dit hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Acacia Lodge se terugvoer
Dear Guest,
Thank you very much for staying with us, as well as your kind review. We value any comments highly and always aspire to better our service.
We hope to accommodate you soon again.
Kind regards,
Acacia Lodge
Adam T - Apr 2018
Algehele gradering
Convenient stopover for Johannesburg/Cape Town.
Odette T - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Mandi A - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, hul gee aandag aan detail.
Talita V - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Mariska C - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Ferdi S - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Karin D - Jan 2017
Algehele gradering
Stunning comfortable accommodation.
Acacia Lodge se terugvoer
Dear valued guest,
Thank you very much for your kind review and security upgrade proposal.
Acacia Lodge
Anna V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie nice.
Ben M - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, veilig, goed geleë.
Retha V - Des 2016
Algehele gradering
Gasvry en stylvol.
Debbie B - Okt 2016
Algehele gradering
Alles was perfek!
Richard D - Aug 2016
Algehele gradering
Baie mooi, netjies, skoon en professioneel!
Amore G - Mrt 2016
Algehele gradering
Acacia Lodge slaag 100% daarin om verblyf vir die gas so gerieflik moontlik te maak!
Benjamin W - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, netjiese kamer en 'n lekker badkamer met bad.
Hermanus H - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Stina B - Apr 2016
Algehele gradering
Luuksheid in 'n stil omgewing.
Rona S - Jul 2016
Algehele gradering
Will definitely stay there again!
Ferdi S - Des 2015
Algehele gradering
Na 'n lang pad van 10 ure is die netheid en rustigheid net wat jy nodig het.
Ann P - Mrt 2015
Algehele gradering
Dis die tweede keer dat ek en my seun van Acacia Lodge gebruik maak.
Kay-lee J - Des 2015
Algehele gradering
Dit het ons baie tuis laat voel.
Erika V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anton V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies. Maklik om te kry. Stil en baie lekker geslaap. Netjiese badkamers. Heerlike, warm ontbyt.
Callie E - Jan 2015
Algehele gradering
Baie rustige, stil plekkie.
Alicia F - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjiese en gemaklike verblyf.
Geurt V - Des 2015
Algehele gradering
Goed.
Henry S - Jun 2015
Algehele gradering
Ek sal definitief weer hier bly. Die keer was dit privaat, maar selfs vir besigheid.
Salome V - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik, skoon, gerieflik en vriendelike personeel.
Denise D - Apr 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Christo Y - Mrt 2015
Algehele gradering
Een aand oppad na Plettenbergbaai.
Lees meerNicci N - Nov 2014
Algehele gradering
Kamers stunning, tuine pragtig!
Susan D - Okt 2014
Algehele gradering
Acacia Lodge het regtig uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer!
Yolandi N - Mrt 2014
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad, was die verblyf baie verwelkomend en kon ons goed uitrus.
Ina S - Feb 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam, dankie!
Corliza L - Jan 2014
Algehele gradering
Gery vanaf Kaapstad tot Bloemfontein en oornag in Acacia Lodge.
Odette S - Jan 2014
Algehele gradering
Ons het ons tyd by Acacia baie geniet.
Johan A - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was lekker.
Riaan W - Apr 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike en vriendelike diens.
Willem Kock P - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Banie B - Des 2014
Algehele gradering
Een van die top-plekke waar ons al oorgebly het!
Elmarie O - Mei 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie mooi.
Natalie W - Apr 2014
Algehele gradering
Comfortable!
Elizka E - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlike rustigheid beleef!
Retha V - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik rustig gebly na lang reis.
Johan O - Okt 2013
Algehele gradering
Was aangenaam verras met die verblyf.
Donavin V - Jul 2013
Algehele gradering
Very good guesthouse. Highly recommended.
Steve L - Jan 2013
Algehele gradering
Excellent service, very clean, wonderful pool, close to hospital
Sandra G - Jan 2013
Algehele gradering
Good experience
Aletta V - Okt 2013
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Rona M - Jul 2013
Algehele gradering
Suzette en haar personeel het ons met groot gasvryheid en uitstekende diens bederf.
Loudina V - Mei 2013
Algehele gradering
Excellent (all)
Helia V - Jul 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie netjiese kamer!
Aletta L - Des 2013
Algehele gradering
Gerieflike en vriendelike personeel.
Claire S - Jun 2012
Algehele gradering
While a wonderful surprise to find such brilliant hospitality
- Kapasiteit: 39 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriekstraat 2, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang