Accommodation @ The Spa
Beskrywing
Die stoepie bied 'n ongelooflike uitsig op Mount Horeb, die bekende Clarensberg en dis die ideale plek om te ontspan. Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is basies toegerus, maar dis nie selfsorg nie. Daar is 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n koffiedompelpot, suiker en beskuit. Verder is daar 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook opwasmiddel, 'n sponsie en vadoek. Daar is ook 'n kaggel, haardroër, japonne, pantoffels en handdoeke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 410 Main Straat, , Vrystaat, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang