Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ The Spa

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Dorette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik baie dankie. Dit was baie lekker. Goeie plek om net af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Mooi en netjies. Lekker naby aan al die winkels. 'n Verwelkomingsvoubiljet met nodig informasie soos wifi-wagwoord ens. sal goed wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld en pragtige uitsig! Alles wat 2 mense nodig het vir 'n wegbreeknaweek. Verblyf is skoon en netjies, die stort is ruim met goeie waterdruk en die kaggel was 'n heerlike bederf vir ons koue aande! Pantoffels, japonne ordentlike koffie, vars drinkwater, yoghurt en muesli het ons nie verwag nie — baie dankie Ralph en span dat julle ons laat voel het ons bly @The Spa. Die verblyf is loopafstand van al die lekker winkeltjies en restaurante af en ek sal beslis aanbeveel vir paartjies en selfs enkellopendes wat 'n waarde-vir-geld wegbreeknaweek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloe H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Our stay was great, a cosy spot, well located and absolutely stunning views. Our stay at The Spa was such a treat. The only issue was that it wasn't a long enough stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacolene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

As always enjoyed it thoroughly! Wonderful, the most amazing view. Spacious room and bathroom. One suggestion to add to the room would be a TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Rustig en naby loop van die dorpie se winkels en eetplekke. Spa is rustig en niks pla nie, vuurherd bonus vir koue dae. Lekker groot badkamer en deur vir privaatheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Mooi uitsig. Netjies en skoon. Als wat jy nodig het behalwe pap bakkies en gordyntjies by die ruite waaroor almal maar kla. Daar is 'n groot bank extra wat nie in die fotos is nie, wat great was.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

The stay was very pleasant. Our stay was very pleasant. Enjoyed every bit of it. Conveniently located as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elzabe K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Die wooneenheid is ideaal vir somermaande. Nie Junie maand nie. Die dame by ontvangs was onbewus van ons bespreking. Die toilet spoel nie goed nie. Die plek waar die motor staan het nie goeie beligting in die aand nie. Los mat op die vloer is 'n aanbeveling. Of ander vloerbedekking. Die kamer en badkamer was koud.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Chantell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Heerlike gastehuis. Sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie. Staf en eienaars is vriendelik en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Main Straat, , Vrystaat, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZGI3NDZkLTgwNDAtNDEzNy04OWRlLTA3MzRiNDM1NTg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 410 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.512956565176 28.423080186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang