Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ The Spa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Main Straat, , Vrystaat, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation @ The Spa is teen Clarens se hoofstraat geleë en is stapafstand vanaf die dorpsplein met winkels en doendinge.

Die stoepie bied 'n ongelooflike uitsig op Mount Horeb, die bekende Clarensberg en dis die ideale plek om te ontspan. Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is basies toegerus, maar dis nie selfsorg nie. Daar is 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n koffiedompelpot, suiker en beskuit. Verder is daar 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook opwasmiddel, 'n sponsie en vadoek. Daar is ook 'n kaggel, haardroër, japonne, pantoffels en handdoeke.

Let wel dat die eenheid nie skoongemaak word nie.

Clarens bied verskeie restaurante. Dis ook reg langs die Clarens Gesondheidsdagspa.

Daar is geen ontvangsarea nie en sleutels moet by die spa langsaan opgetel word tussen 10:00 en 17:00 of dit word by die verblyf gelaat.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Dorette V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik baie dankie. Dit was baie lekker. Goeie plek om net af te skakel.
Mei 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en netjies. Lekker naby aan al die winkels. 'n Verwelkomingsvoubiljet met nodig informasie soos wifi-wagwoord ens. sal goed wees.
Sep 2023
Paula S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en pragtige uitsig! Alles wat 2 mense nodig het vir 'n wegbreeknaweek. Verblyf is skoon en netjies, die stort is ruim met goeie waterd...
Sien meer
Aug 2023
Chloe H
Saam met lewensmaat
4.8
Our stay was great, a cosy spot, well located and absolutely stunning views. Our stay at The Spa was such a treat. The only issue was t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jacolene F
Saam met lewensmaat
4.6
As always enjoyed it thoroughly! Wonderful, the most amazing view. Spacious room and bathroom. One suggestion to add to the room would ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 410 Main Straat, , Vrystaat, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Accommodation @ The Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 410 Main Straat, , Vrystaat, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZGI3NDZkLTgwNDAtNDEzNy04OWRlLTA3MzRiNDM1NTg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 410 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.512956565176 28.423080186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang