Acorn Guest Farm Bridal Suite
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Alle aktiwiteite is gratis, behalwe perdry. Perd-, saal- en toomhuur sonder begeleiding word gehef teen R100 per persoon per dag. Neem asseblief kennis dat jy 'n ervare perderuiter moet wees vir hierdie opsie.
Begeleide perdry word gehef teen R350, wat die perd en toerusting, opsaal van perde en 1 en 'n halfuur se rytyd insluit. Bring asseblief jou eie helmet.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga