Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Guest Farm Bridal Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acorn Guest Farm Bridal Suite is net langs die R33 Carolina geleë, 22 km vanaf die N4 en 80 km vanaf Dullstroom. Dit is die perfekte wegbreekplek vir familie of vriende in die ou, pragtige plaashuis wat in 1913 gebou is.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n groot stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n gemaklike rusbank in die leefarea.

Buite het gaste toegang tot ekstra buitesitplek en 'n braai-area. Dit is die perfekte plek vir skemerkelkies. Acorn Guest Farm het 'n ruim en oop erf en bied verskeie aktiwiteite vir oud en jonk, insluitend voetslaan- en fietsroetes, perdry en visvang.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969d02109ae19389b4afc037491f396feaaaba62d6003aabfd9028d8152762a54fb01f14304fbbb7736e10eb3adf83b8ae6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) R33 Twyfelaar 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.016047332245 29.974280720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang