Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Adder Way Around to Kruger

Sa.
22ste22Mrt
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Adder Way Around to Kruger
Slaapplek vir tot 10 mense
VOL
VOL
R1 100
per eenh.
R1 100
per eenh.
R1 100
per eenh.
R1 100
per eenh.
R1 100
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die huis word elke tweede weeksdag skoongemaak.
Gaste moet daarop let dat toegang tot die huis op eie risiko is.
Gaste moet asb. deure en vensters toemaak en die alarm aktiveer wanneer hulle die huis verlaat.
Vullissakke moet na die stortingsterrein langs Bush Centre of Marloth Trading Post geneem word.
Geen rommelstrooi word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen bome of plante mag verwyder of afgekap word nie.
Gaste moet asb. daarvan weerhou om harde geluide na 18:00 te maak, en geen harde musiek of vuurwerke word toegelaat nie.
Geen oop vure in die veld nie.
Gaste moet asb. alle vure na braai blus.
Gaste moenie diere enige ongesonde kos voer nie. Hulle kos is by winkels in Marlothpark beskikbaar.
Gaste moet nie probeer om aan die diere te raak nie.
Geraas klagtes - direk aan 'n wetstoepasser. Boetes op die plek uitgereik deur wetstoepasser 076 702 8840.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pofadder-straat 2648, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA823335eb68b71a1f61e79ba37ba64c82e8122131363e7067be3fb828f2ef2c50fd380f9cf7475fa6cd88837b99c150c68426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 2648 Pofadder Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.3452431 31.789347757672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456