Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Adventure House and Apartment

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 136, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R799 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Addo Adventure House and Apartment is 'n pragtige vakansiehuis in Colchester, 'n dorpie aan die oewer van die Sondagsrivier. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en is binne naby die Addo Nasionale Park.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 3 badkamers. Die woonstel is weer geskik vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n dubbelslaapbank.

Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai sowel as 'n eetarea, en bied toegang tot die tuine met 'n swembad.

Die Adventure-woonstel is geheg aan die huis en word apart bespreek. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Daar is ook WiFi en 'n buitebraai-area.

Gaste kan rivier- en kanovaarte, sandplankry of safari's in die Addo Nasionale Park in die omgewing geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Addo Adventure House and Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Aquavista-singel 136, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Adventure House and Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 136, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ac12bd946fb30c40bfcf14610c4684a3f68778a5aa252fe7dca019c5abc73485c7fd513f3ef75b62e9998111dfc1294d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 136 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.710030515605 25.799208018138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang