Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2020

Teleurstellend. Ontbyt duur. Geen keuses in wat ons wil eet. Kamer skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Harald S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Ons het die verblyf baie geniet. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Maggie. Sy't goeie raad gegee. Die plek is goed toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg en nog meer. Dit was lekker om langs die rivier te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Emerald Cottage
Dear Harald and Carla, It was such a pleasure meeting you and we do wish you will visit us again. I am very happy you enjoyed your stay and thanks for the kind words and compliments. Have a super-duper day until we see you again. And going forward, may you have a blessed Christmas coming, its around the corner. And if you ever visit your friends at Herolds Bay again, please send regards, and we are not too far to visit us again. Warm regards Maggie and Les

Joan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Hosts very friendly. Stay most enjoyable. Safe, clean, comfortable. Feels like a home from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Maggie
Emerald Cottage
Thanks Annie and Wim Hope you enjoyed your stay though. Yes, we do upgrade as you could see with the new bathroom and we do it little by litte due to constraints, however, we would like to welcome you back in the future. Thanks Maggie

Ian W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2018

Friendly service. Friendly reception by Maggie. Accommodation good with great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Emerald Cottage
Thank you Ian and Barbro. We do hope you will visit us again soon and that you have enjoyed the rest of your holiday Warm regards, Maggie and Les

Frances W
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2018

Friendly service. A lovely friend. lt's welcome and the beautiful Sundays river. This is a recipe for a relaxed day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maggie
Emerald Cottage
Dear Joan and Elizabeth, We are so glad you enjoyed your stay. Thank you kindly for the lovely review. We do hope to see you again and bring the family. Very happy you enjoyed the bonsai talks with Les. Next time we do the cruise on our ferry. Good luck and speedy recovery for your hip replacement Joan. Warmest regards. Ps. We went to the park all day today and saw the lions.

Loraine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Fantasmagories. Ons het 'n absolute wonderlike langnaweek gehad. Ons gaan julle beslis weer besoek. Lieflike plek en net perfek. Ontbyt was net so heerlik. Dankie vir die vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Emerald Cottage
Dankie Yolande, vir die pragtige verwysing en mooi boodskappie. Dit was al te lekker om julle te ontmoet, ek is regtig bly julle het heerlik gekuier. Julle is almal so dierbaar. Kom kuier gerus weer. Groete aan almal en drukkies vir die 2 pragtige bondeltjies liefde. Hartlike groete Maggie en Les

Kosie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Vriendelike, fantastiese naweek. Ons is baie vriendelik verwelkom, die kamer baie gerieflik, alles in wat jy nodig het en nog meer. Maggie is 'n fantastiese gasvrou, sy het 'n skoueroperasie gehad maar het alles gedoen met een arm, dankie Maggie vir 'n wonderlike naweek in julle plekkie, julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Emerald Cottage
Baie dankie Nita en Kosie vir die pragtige boodskappie. Ek tik nog met linkerarmpie en gaan maar dag vir dag beter met skouertjie. Julle is dierbaar en ek hoop regtig julle kom weer by ons bly as julle na hierdie kant toe kom. Lekker dag verder en geniet die naweek wat voorle. opregte groete Maggie en Les

Hans V
Kort verblyf
5.0
Aug 2017

Baie vriendelike gasvrou, goeie gastehuis naby die Addo Olifantpark. Ons het 3 nagte in die gastehuis gebly. Die gastehuis is net 5 km vanaf Addo se suidelike ingang. Die gastehuis is ook die plaaslike toeristeburo, wat dit ideaal maak as mens aktiwiteite wil beplan. In kort: goeie kamers, goeie ontbyt, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Emerald Cottage
Dear Hans, Marlon, Bentha and Allard. It was so nice meeting you and the family. You were such lovely warm people and we would love to have you back soon. Kindly let us know whenever you visit our lovely SA again. Hugs to all. Warm regards, Maggie

Rudolph L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

Wonderlik ontspan na 'n lang dag se rit. Maggie was 'n wonderlike gasvrou en het ons hartlik verwelkom. Addo Gateway Lodge was skoon en maklik toeganklik vanaf die N2. Beddens was gemaklik en die water warm. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emeraldsingel 22, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6157, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917bd9fdee02e1347a58bf4465fa25677167a7bf44e8eba5d15fc2989099e891b5d4bd7c003bbc76dff9bc3087dc27ad2f1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense 60 5 1 5 22 Emerald Crescent Colchester 6157 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.707762902102 25.802005827427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang