Emerald Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Nico B - Jan 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Harald S - Okt 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het die verblyf baie geniet.
Ons is baie vriendelik verwelkom deur Maggie. Sy't goeie raad gegee. Die plek is goed toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg en nog meer. Dit was lekker om langs die rivier te stap.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Harald and Carla,
It was such a pleasure meeting you and we do wish you will visit us again.
I am very happy you enjoyed your stay and thanks for the kind words and compliments.
Have a super-duper day until we see you again.
And going forward, may you have a blessed Christmas coming, its around the corner.
And if you ever visit your friends at Herolds Bay again, please send regards, and we are not too far to visit us again.
Warm regards
Maggie and Les
Joan A - Aug 2019
Algehele gradering
Hosts very friendly. Stay most enjoyable.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Ian W - Feb 2018
Algehele gradering
Friendly service.
Emerald Cottage se terugvoer
Thank you Ian and Barbro.
We do hope you will visit us again soon and that you have enjoyed the rest of your holiday
Warm regards,
Maggie and Les
Frances W - Mrt 2018
Algehele gradering
Friendly service.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Joan and Elizabeth,
We are so glad you enjoyed your stay. Thank you kindly for the lovely review.
We do hope to see you again and bring the family. Very happy you enjoyed the bonsai talks with Les. Next time we do the cruise on our ferry. Good luck and speedy recovery for your hip replacement Joan.
Warmest regards.
Ps. We went to the park all day today and saw the lions.
Loraine W - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
Emerald Cottage se terugvoer
Dankie Yolande, vir die pragtige verwysing en mooi boodskappie. Dit was al te lekker om julle te ontmoet, ek is regtig bly julle het heerlik gekuier.
Julle is almal so dierbaar. Kom kuier gerus weer. Groete aan almal en drukkies vir die 2 pragtige bondeltjies liefde.
Hartlike groete
Maggie en Les
Kosie J - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike, fantastiese naweek.
Emerald Cottage se terugvoer
Baie dankie Nita en Kosie vir die pragtige boodskappie.
Ek tik nog met linkerarmpie en gaan maar dag vir dag beter met skouertjie.
Julle is dierbaar en ek hoop regtig julle kom weer by ons bly as julle na hierdie kant toe kom.
Lekker dag verder en geniet die naweek wat voorle.
opregte groete
Maggie en Les
Hans V - Aug 2017
Algehele gradering
Very friendly landlady, good guesthouse close to Addo Elephant Park.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike gasvrou, goeie gastehuis naby die Addo Olifantpark.
Ons het 3 nagte in die gastehuis gebly. Die gastehuis is net 5 km vanaf Addo se suidelike ingang. Die gastehuis is ook die plaaslike toeristeburo, wat dit ideaal maak as mens aktiwiteite wil beplan. In kort: goeie kamers, goeie ontbyt, baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Hans, Marlon, Bentha and Allard.
It was so nice meeting you and the family.
You were such lovely warm people and we would love to have you back soon.
Kindly let us know whenever you visit our lovely SA again.
Hugs to all.
Warm regards,
Maggie
Rudolph L - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderfully relaxing after a long day's drive.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik ontspan na 'n lang dag se rit.
Maggie was 'n wonderlike gasvrou en het ons hartlik verwelkom. Addo Gateway Lodge was skoon en maklik toeganklik vanaf die N2. Beddens was gemaklik en die water warm. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lilisa W - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Emerald Cottage se terugvoer
Liewe Lilisa en Pieter,
Dankie vir die mooi boodskap, ja ons is nie so luuks nie, maar darem 3 sterre gradering en poog om altyd op te maak met ons vriendelikheid en gasvryheid en ook natuurlik soos jy sê, skoon en netjies te wees .Julle moet gerus weer kom kuier. Dit was dierbaar om julle te ontmoet. Ek hoop julle vorder goed met die bonsai boompies en kontak gerus Les indien julle raad soek.
Beste groete
Maggie en Les
Jorge P - Apr 2017
Algehele gradering
Great place and great owners.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Jorge,
It was so nice meeting you and your lovely family.
The kids are so special and it was a pleasure having you stay with us.
Regards to all in Upington.
Please visit us again.
Regards,
Maggie.
Sanet D - Apr 2017
Algehele gradering
Selfsorgeenheid piepklein!
Lees meerEmerald Cottage se terugvoer
Liewe Sanet en Tom
Tog te jammer dat julle dit nie geniet het nie en dat alles nie perfek na julle smaak was nie. Ons poog daarna om almal tevrede te stel en ek kan hiermee bevestig dat jy die eerste een is wat kla oor die selfsorg eenheid. Ek het gaste wat elke maand terugkeer vir daardie spesifieke kamer. Jammer oor die tweedehandse sponsie wat in jou stort gehang het, dit moes verwyder gewees het na die vorige gaste en was net 'n menslike foutjie. Ek is baie bly dat jy darem ons gasvryheid geniet het en dat ons met al die moeite om iemand te kry om jou met jou kar te help, ek dit waardeer. Ek het ook my selfsorg nota verwyder, aangesien jy glo dis oorbodig. Dit is net dat party mense alles net so los in 'n gemors, veral party wat selfsorg aanvra en dan is alles in chaos gelos, maar dit gesê, wees verseker dat julle baie welkom is om weer te kuier en as ons dan nie gaste in die gastehuis het nie, kan julle daar bly. Wat dan sekerlik vir jou van meer gemak sal wees. Omdat jou datums in die skool vakansie geval het, het ek ongelukkig vir jou, 'n hele familie daar gehad en sou dit nie anders kon boek nie. Ons cottage agter die gastehuis was ook vol, miskien kan jy volgende keer daar bly.
Groete
Maggie
Jan R - Feb 2017
Algehele gradering
Goed vir enkelpersoon.
Emerald Cottage se terugvoer
Thank you Jan for your review and comments.
I am just happy that all was OK or at least some of it. As you have suggested, we have already moved the washing up basin to the corner and, as I said, the whole room will be renovated into a bigger suite. You will be invited when that is done to come and stay for a free night.
We are happy that you have found our hospitality to your liking and we strive to make all our guests happy and comfortable with lovely memories.
Please send warm regards to your wife and wish her well from us.
Kind regards,
Maggie Mann
Danie B - Mei 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Emerald Cottage se terugvoer
Danie, Helen, Fanie en Susan
Ons hoop julle het die res van julle vakansie geniet en dit is jammer om te hoor dat julle ons plekkie onaanvaarbaar vind.
Ons het alles in ons vermoë gedoen om julle een aandjie hier genotvol te maak, en ek vind dit jammer dat julle dink ons plekkie is van so 'n lae graad. Dit is baie selde dat ons so 'n klagte kry.
Ons sal poog om te verander wat ons kan, en ons gradering van 3 sterre is absoluut aanvaarbaar en nie soos jy voorstel nie. Ons badkamers is alreeds gedoen en ons kombuis is ten volle toegerus. Dit is jammer om te hoor dat julle nie van ons atmosfeer gehou het nie. Ons vervang gereeld ons goed in die kombuis deurdat baie gaste met goed verdwyn en sorg dat alles genoeg is vir almal albeit somtyds onpaar. Ons sal daarna kyk in die toekoms.
Dit is jammer dat jy niks noem van hoe gerieflik dit was of oor ons gasvryheid nie.
Lekker dag verder
Maggie en Les
Richard S - Sep 2017
Algehele gradering
Parking in a secured area and 3 night accommodation was adequate.
Lees meerJacob Solomon C - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent!
Emerald Cottage se terugvoer
Thank you Klasie and Ria,
We do hope you will visit us again and thanks for the lovely messages.
Warm regards,
Maggie and Les
Candice S - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, lieflik ingerig.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Candice,
Thank you so much. It is always a pleasure and much appreciated.
Have a lovely day.
Ta,
Maggie
Horst B - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderful!
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Horst,
Thank you so much for the kind message and it was such a pleasure to meet you. We do hope you will visit us again soon and you are very welcome.
Warm regards,
Maggie and Les - Addo Gateway Lodge
Una C - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Una,
Thank you so much for the kind message and please send my regards to Peter. It was so nice meeting you both and please visit us soon again.
Warm regards,
Maggie and Les - Addo Gateway Lodge
Viv D - Apr 2016
Algehele gradering
Genotvol. Baie goed geleë om die Addo Wildreservaat te besoek.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Viv,
Thanks for the moments shared - my candle is burning! Also thank you for the kind message and please know you are very welcome to visit us again. Hope that will be soon.
Warm regards,
Maggie and Les - Addo Gateway Lodge
Wilma P - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik, heerlik, heerlik!
Emerald Cottage se terugvoer
Dankie Wilma, kom gerus weer.
Groete,
Maggie.
Marissa S - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense en naby ingang van Addo Natuurpark.
Gerald J - Apr 2016
Algehele gradering
Very pleasant stay, host was excellent and made a terrific breakfast.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Gerald,
Thank you for your lovely message. Yes, it was nice to see you again and thanks for bringing your group to our place for a visit. We are happy you have enjoyed the stay - again - and don't forget us in the future. Please visit soon.
Warm regards,
Maggie and Les - Addo Gateway Lodge
Antonette K - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was lekker.
Lees meerEmerald Cottage se terugvoer
Dear Antonette and Koos
So sorry you were unhappy staying in the cottage and it is not 2 rooms behind our kitchen. It is a fully equipped 2 bedroom establishment and as it happened to be, the River Mile (1000 swimmers) was happening that day and we could not take the ferry on the river for obvious reasons, and also as per our terms and conditions, we normally do not go out with the ferry - as we told you - for less than 4 people at a time, as we did not have any other bookings to take the ferry out. Please know that next time when you visit us, we will give you a free cruise. I am also sorry that Andre had to stay in the 2nd bedroom for the one night only - his flight was changed as I have asked you if it is OK, and you said that is fine. He came in late and left early, you would not even have known he was there and it was totally separated from your room area. So sorry that it inconvenienced you. (As it was really the only place he could lay his head - so to speak). I really hope you will visit us again. Regards. Maggie
Ed V - Okt 2016
Algehele gradering
Heel vriendelijke ontvangst.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Ed and Gatske
Dit was a groot plesier en baie bly julle was gelukkig.
Besoek ons gerus weer
Thanks for the nice message
Much appreciated
Sien julle sekerlik weer as julle SA besoek
Monika L - Mei 2016
Algehele gradering
Plekkie met karakter en alles wat nodig is.
Emerald Cottage se terugvoer
Dankie Monika en ek is bly julle het dit geniet, albeit opgedaag op verkeerde datum.
Besoek ons gerus weer en ek gee afslag volgende keer omdat jy toe een aand minder gebly het.
Kom gerus weer
groete
Maggie en Les
Jeanette P - Mei 2016
Algehele gradering
Goed toegeruste, lieflike verblyf.
Emerald Cottage se terugvoer
Dear Jeanette,
Thank you so much for the kind message and please send my regards to Bernd. It was such a pity you stayed only one night but we were very happy that you enjoyed your stay.
It was so nice meeting you both and please visit us soon again.
Warm regards,
Maggie and Les - Addo Gateway Lodge
Bennette W - Okt 2016
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstekend.
Emerald Cottage se terugvoer
Hi Benette en familie
Dit was lekker om julle hier te hê en ek verstaan glad nie die mening van die plek voel nie skoon nie. Ons diens al die kamers daagliks en doen ons uiterste om gaste welkom en skoon te laat bly. Agv water beperkings, ja, jy is reg, verkies ons dat mense nie bad nie maar stort, maar julle kon maar net genoem het, en ons sou dit glad nie gekeer het nie. Ongelukkig is sulke water beperkings vanaf die munisipaliteit afdwingbaar, maar mense moet maar hulle eie diskresie gebruik. Ek verstaan ook nie van watter drade wat loshang jy noem nie, miskien moes jy gewys het, dan kon ons kyk daarna. Ons is egter baie bly dat ons gasvryheid goed genoeg was en hoop dat julle darem weer sal kom oorbly.
Groete aan Andre, Andre, Louise, Aldre, Luan en Hanro.
Danie R - Des 2015
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Emerald Cottage se terugvoer
Dankie Danie,
Dit was lekker om julle hier te he, kom gou weer hoor.
Groete,
Maggie
Ellen R - Des 2015
Algehele gradering
Ideal base for visiting Addo Elephant Park!
Emerald Cottage se terugvoer
Thanks dear Ellen,
Hope to see you soon and please visit us again.
Warm regards,
Maggie
Willie V - Des 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Tewie G - Nov 2015
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Emerald Cottage se terugvoer
Dankie Tewie
vir die mooi review en julle is ook sommer agtermekaar mense en wonderlike gaste
Groete vir Wilna en ek is so baie bly julle het die kort vakansie geniet
Kom gerus weer
groete
Maggie en Les
Gerhard K - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Emerald Cottage se terugvoer
Dankie Gerhard.
Groete vir Anetha en dit was heerlik om julle hier te kon hê.
Kom gerus gou weer
Groete
Maggie
Wendy D - Apr 2015
Algehele gradering
5 Star accommodation.
Emerald Cottage se terugvoer
Dankie Wendy en groete vir Hennie en jou mooiste klein hondjie. Ek verlang sommer nou na Heroldsbaai en Miemie Coetze.
Groete aan Hendrine en Stefan as jy hulle sien en lekker bly en heerlike Kersfees vir julle
Groete
Maggie en les
Kom kuier weer
Louise L - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was lekker.
Caren D - Feb 2015
Algehele gradering
Maklik om te bereik en gerieflik naby Addo se ingang.
Theo J - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was 'n hoogtepunt wat verblyf aanbetref! Vriendelikheid en hulpvaardigheid van eienaars is uitstekend! Ons het sommer nuwe vriende gemaak!
Johan N - Okt 2015
Algehele gradering
Baie goeie ligging vir 'n besoek aan Addo-olifantpark.
Theresa N - Apr 2015
Algehele gradering
Fasiliteite is meer as toereikend, ontvangs was gul en hartlik, verblyf was rustig en BAIE aangenaam.
Emerald Cottage se terugvoer
Dankei riana
Julle was ook gaste duisend.
Groete vir Christo en lekker bly daar op Meyersdal.
Kom kuier gerus gou wees en lekker Kersfees
Groete
Maggie en Les
Albert K - Mrt 2015
Algehele gradering
We stay at Addo Gateway for 3 days. Good service and it feels good to stay there.
Hugo H - Des 2015
Algehele gradering
Goeie gasvryheid, die verblyf het voldoen aan ons behoeftes.
Reinhardt B - Apr 2015
Algehele gradering
Kort, maar lekker wegbreek van huis en kinders.
Emerald Cottage se terugvoer
Dankie Reinhardt.
Groete vir Nanette en lekker Kersfees.
Kom gerus weer kuier ons is mos lekker naby vir 'n heerlike wegbreek
groete
Maggie
Martie G - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons sal waarskynlik nie weer hier oorbly nie.
Lees meerLucille W - Nov 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Mariana N - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het die rustigheid en vriendelikheid baie geniet en waardeer.
Wernher B - Jul 2014
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike en gasvrye mense!
Hesmarie V - Jan 2014
Algehele gradering
Gasvry, gesellig en baie netjies!
Callie F - Jul 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam. Vriendelik en behulpsaam.
Johann T - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Baie gawe gasheer en gasvrou. Het lekker gebly.
Hanlie C - Apr 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars en goed geleë.
Gregory H - Des 2014
Algehele gradering
Die kamer was klein, maar netjies en is ideaal vir 'n nag of twee. Die lodge is ideaal vir 'n besoek aan die Addo Park.
Mathys N - Apr 2014
Algehele gradering
Sal graag weer gaan.
Frik S - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Jaco E - Mei 2014
Algehele gradering
Goed.
Malene F - Sep 2013
Algehele gradering
Ons familie van vyf het die Addo Nasionale Park en omriggende omgewing besoek.
Chantelle C - Nov 2013
Algehele gradering
Will return
Nico M - Jun 2013
Algehele gradering
Tannie Maggie jy gaan die Mosterts van Kimberley beslis weer sien.
Hendrik N - Mrt 2013
Algehele gradering
Location is perfect for Addo visitors
Coen V - Jun 2013
Algehele gradering
Faliliteite uitstekend, verblyf baie aangenaam.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emeraldsingel 22, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6157, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang